Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -1 hour ago
wapen lisensie My nuwe voertuig Wessel Strydom -1 hour ago
Pragtige fotos 2025 Wonderland 45 Geert -1 hour ago
Dapper pa! 2025 Wonderland 45 Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie Hout Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -1 hour ago
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Goeie Hout -1 hour ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 03/01/2018 - 08:04

Ai tog, en nou sit ek in die Kaap met 'n reeds bespreekte vakansie toer "boontoe" in Meimaand.  Miskien maar beter ek kan nie gaan nie want hierdie kamp gaan beslis nie maklik wees nie !

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 06/01/2018 - 21:06

Ons gaan, ek sal in die komende week my plek bespreek. 

Sal ongelukkig eers laat Vrydag, ongeveer 18:00, daar kan wees, my werk nog die jaar.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 10/01/2018 - 15:47

Ek het gehoop daar sal nou al 'n lang lys name wees wat ek gemis het toe ons in Hartenbos was maar die lys lyk steeds die selfde ?

l

0
Meyerton

Segekok

Wed, 10/01/2018 - 16:08

Die wat ek maak is ook 70mm X 50mm  Dit is deslefde as die wat die ingelse forum ook altyd gebruik het.   

Ek kan dit op magneet ook sit.  myne is almal magneet en word op die yskas deur gesit.

 

0

Hehehehe..............

Wie, vanni vyf anne ouens wat in my kop rond toer, gaan saam my Mabieieswawa toe?... (ek sien daars 2 op my naam).....

Ok factory started will ask my question later.....

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 15/01/2018 - 11:33

Wie, vanni vyf anne ouens wat in my kop rond toer, gaan saam my Mabieieswawa toe?... (ek sien daars 2 op my naam).....

Dit is vir Matrone of Kierrietjie -  wie ookal jy gaan saam neem smiley

0

Dit is vir Matrone of Kierrietjie -  wie ookal jy gaan saam neem smiley

Oh neee A-A!

Die een sal my doodmaak met daadles en n gordyn ... crying

En die ander sal veel te lastig wees met vonkel-vrou competitisies reel......angry

Neee wat, sit my op vir een

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 16/01/2018 - 19:17

Hier is die eerste lys wat ek van Mabalingwe gekry het.

Sien dat Voorie reeds deposito betaal het.

Laat weet my as jy bespreek het en jou naam is nie op hulle of my lys nie asb.

o

0
Bosveld

Gryswater

Wed, 17/01/2018 - 08:33

Hierso die voorgestelde kamp program vir Saamtrek 2 - 4 Mrt:

Vrydag:

  • 6pm MOET alle kampe opgeslaan wees en reg vir inspeksie deur die kamp kommandant.   Lede wat nie teen 6pm opgeslaan is en inspeksie slaag nie moet laaste in die ry staan vir ontbyt pap.
  • 7pm meld aan vir aandete.  Dames links en mans regs.  Swanger vrouens mag voor staan.  Bring jou eie pikstel.
  • 8pm  Aand Inspeksie -  alle kampe moet reg wees vir die nag.
  • 9pm Saamkoms by kampvuur area vir sing van kamp liedere, braai van Marsmallows en toesprake deur Johann L, Speknek en BenA
  • 10pm  Kamp kommandant kondig wagdiens en skedule aan.
  • 10:30pm  Alle lede maak reg vir 10km nagmars -  bring eie kompas, waterbottel, stewels, vuurwapens indien beskikbaar, kopligte
  • 3am  Lede keur terug van nagmars.
  • 4am  Ligte Uit

 

Saterdag:

  • 5am -    Segekok speel oggend trompet
  • 5:15 - 5:25 -   stort tyd en tandeborsel tyd
  • 5:25- 5: 5:35  leegmaak van porta poti's
  • 6am  Ontbyt by Willem Brits se karavaan
  • 7am  Alle lede tree aan vir 4x4 25km rit (verpligtend vir almal)  (lede wat nie 4x4 voertuie besit nie moet saam stap (gelei deur Arie Mooiman)
  • 11am oggend tee by Warren se kamp  (lede wat nie terug is van 4X4 rit nie mag nie oggend tee of middagete kry nie.
  • 11:30 -   oggend kamp inspeksie deur kamp kommandand.  Elke kamp moet sy eie latrine he en water slote moet om alle tente gegrawe word.  Alle skoene moet uitgepak word vir inspeksie met veters binne in die skoen.
  • 12:00 -  middagete by De Brak se kamp

 

Ons is tans nog besig om die opwindende aktiwieteite vir Saterdag middag en aand te beplan.  Enige voorstelle word verwelkom!

 

0
Meyerton

Segekok

Wed, 17/01/2018 - 09:32

Wat van n lekker 2,4 so net na Saterdag se middag ete.  Almal moet onder 8 min klaarmaak anders moet hulle dit weer doen. 

0
Waar my wa staan

Arie

Wed, 17/01/2018 - 10:39

Gelukig is my se staanplek ver van julle af, ek sal maar rustig op my se stoep sit en aan my se pyp suig met 'n laaaang glas Rum en coke langs my!!!

Ek sal die gepeupel saam met die grys water so van ver af dophou!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus