Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -6 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -7 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -7 hours ago

Vrydag se stout grappie

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Aangesien Auntie Freda nog skottelgoed was sal ek maar n grappie plaas

Die meisie bring haar lang takhaar kerel huis toe vir die eerste keer .Hy het n leer baadjie aan en sulke vieselike oor-ringe .Die Ma en Pa kyk net en se niks die meisie nooi die ou vir aand ete .So sit hulle om die tafel en eet ,toe almal klaar ge-eet het sit hulle net daar die skottelgoed word nie verwyder van die tafel af nie en niemand se n woord .Die meisie fluister in die kerel se oor dat die eerste persoon wat praat moet die tafel afdek en skottel goed was .Hmmm dink die kerel en hy steek sy hand in die meisie se bloes in .Niemand se n woord die kerel staan op gryp die Ma en soen haar vurig .Weer se niemand n woord skielik begin dit te reen en die kerel haal sy Vaseline uit om op die Harley Davidson se chrome dele te vryf sodat dit nie roes nie .Die Pa sien die bottletjie Vaseline spring rats op en kondig aan Okay ,Okay ek sal die damn skottelgoed was .

Centurion

Voortrekker

Fri, 16/02/2018 - 07:55

Warren, nou wat het jy met die Genkem gedoen???

 Vraag moet wees:  "Warren, nou wat wou jy met die "buisie" doen ???

0
Meyerton

Segekok

Fri, 16/02/2018 - 08:51

Miss Beatrice, the church organist, was in her eighties and had never been married. She was admired for sweetness and kindness to all.
One afternoon the pastor... came to call on her and she showed him into her quaint sitting room. She invited him to have a seat while she prepared tea.
As he sat facing her old pump organ, the young minister noticed a cut-glass bowl sitting on top of it. The bowl was filled with water. In the water
floated, of all things, a condom!
When she returned with tea and scones, they began to chat. The pastor tried to stifle his curiosity about the bowl of water and its strange floater, but soon it got the better of him and he could no longer resist. "Miss Beatrice", he said, "I wonder if you would tell me about this?" pointing to the bowl.
"Oh, yes" she replied, "isn't it wonderful? I was walking through the park a few months ago and I found this little package on the ground. The
directions said to place it on the organ, keep it wet and that it would prevent the spread of disease. Do you know I haven't had the flu all winter!"
The pastor fainted.

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 23/02/2018 - 08:19

Eerstens, ek moet nou uitvind waar is Dassie!   Hy het my lelik gedrop met die draad.   Ek  (en Mrs Google) het nie meer mooi-genoeg-stout-grappe vir die forum nie.

Hier is vandag s'n.

Die posman het 25 jaar lank pos afgelewer in dieselfde woonbuurt.  Almal het hom geken en vir hom lief geraak.  Toe word dit tyd om af te tree.

Op sy laaste dag kry hy by al die huise geskenkies, 'n koevert met geld of 'n visstok of 'n boek, dingetjies wat hy dalk kan nodig hê vir sy aftrede.

By die een huis maak 'n mooi vrou die voordeur oop, nooi hom in, vat hom by die hand en lei hom na die slaapkamer.  Sy maak pragtige liefde met hom en neem hom toe na die kombuis waar sy vir hom 'n heerlike ontbyt bedien.  Toe hy klaar geëet het en moet vertrek, gee sy hom R2.00.

Hy is half verbaas en vra waarvoor is die R2.00.   Sy antwoord:  "I asked my husband what I should give you as a farewell present and he said  'Screw him, give him R2.00'.    The breakfast was my idea!"

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 23/02/2018 - 15:04

Nee Willem, toe ek die Mooi man sien toe dog ek jy wil van my skinner, nou sien ek jy bedoel mooi man!

0
Centurion

Dusty

Fri, 02/03/2018 - 05:02

Die man kom moeg en ge-irriteerd by die huis na werk.

Vertel sy vrou hom die sitkamer se lig werk nie.

Vra hy haar of lyk hy soos 'n elektrisien.

Volgende dag toe hy weer na werk by die huis kom sê sy die wasbak se pyp lek.

Weer vra hy vir haar of hy soos 'n loodgieter lyk

Volgende dag na werk sê sy weer die plafon in die TV kamer is stukkend.

Weer vra hy of lyk hy soos 'n skrynwerker

Volgende dag toe hy by die huis kom vertel sy vir hom alles is reggemaak.

Vra hy wie het dit gedoen.

Vertel sy vir hom die mooi buurman het dit gedoen. Vir betaling het hy gesê sy moet vir hom of 'n koek bak of met hom sex geniet.

Vra hy vir haar watse koek sy gebak het.

Vra sy vir hom of lyk sy soos 'n koekbakster

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 16/03/2018 - 08:03

Die bejaarde omie wou sy lewe lank graag 'n egte, regte paar Cowboy Boots gehad het.   Op sy oudag besluit hy om dit te koop.

Toe hy daarmee by die huis kom, trek hy die boots aan, gaan na sy vrou en vra: "Sien jy iets anders aan my?"     Sy kyk hom op en af en sê "nee".   Die omie is baie teleurgesteld dat sy sowaar nie sy mooi boots raaksien nie en vra haar om weer te kyk.   "Nee, ek sien niks anders nie", antwoord sy.

Baie verontwaardig, stap die omie na sy kamer, trek al sy klere uit en trek net die boots aan.   Gaan terug na die tannie en vra of sy nou iets anders sien.

"Ek sien net iets wat hang.   Maar dit het gister gehang en dit gaan more weer hang."

Nou is die omie sommer vies en sê vir haar:   "Ag vrou, dit hang omdat dit afkyk na my mooi, nuwe cowboy boots."

Doodluiters antwoord die tannie:  "Dan moes jy eerder 'n Cowboy Hoed gekoop het."

 

0
Bosveld

Gryswater

Fri, 16/03/2018 - 13:10

OUMA gaan dokter toe en vra sy hulp om Oupa se sex drive uit te check.

Maar hoekom probeer julle nie die blou pil nie? vra die dokter.

Not a chance! Hy wil nie eens hoofpynpille drink nie! antwoord Ouma ontsteld.

Geen probleem nie. Drop dit in sy koffie, sê die dokter. Hy sal nie eens die verskil proe nie. Kom terug oor n week en laat my weet hoe dit gegaan het.

n Week later keer Ouma terug na die dokter en ál wat sy kan uitkry, is: O, Dok! Dit was vreeslik! Dit was absoluut vreeslik!

Wat het dan toe gebeur? vra die dokter. Het dit dan nie gewerk nie?

O, nee, dit hét gewerk, Dok. Die effek was onmiddellik. Oupa het onmiddellik opgespring, die borde, koppies, messe en vurke met sy een arm van die tafel gevee, my klere afgeruk en my toe sommer daar bo-op die tafel gelooi, soos n wafferse resiesperd! Dit was absoluut aaklig!

Maar Ouma, wat was dan nou só aaklig dááraan? wil die dokter weet. Was die seks dan nie goed nie?

O, nee, Dok. Dít was nie die probleem nie. Die seks was die beste seks wat ek in 25 jaar gehad het. Die probleem is, ek sal nooit ooit weer my gesig in Mugg&Bean kan wys nie!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus