Ek sien Dusty het op die koffie draad genoem van ons lekker kuiertjie en koffie drink vanoggend, maar ek glo die gebeurtenis verdien sy eie draad.
Ek was vanoggend by 'n vergadering daar in Dusty se omgewing en kon toe so 'n paar minute afstaan om gou in te loer - nou kan ek darem 'n gesig en persoon agter die forum profiel plaas.
Ek moet net weer sê. Dit is darem 'n klomp nice mense op hierdie forum. Elke persoon wat ek ontmoet is net nicer as die vorige!
En voor julle vra vir bewyse (ek weet Freda vrek seker vir een) hier is die foto:

Dankie Stoffel, dit was nou lekker en 'n goeie belegging in tyd gewees ![]()
En kyk nou net ou "Dusty"…
En kyk nou net ou "Dusty" lyk nie eers stowwerig nie??
Ons het darem ook al die vooreg gehad om vir Alta en Stoffel te ontmoet, paar keer al lekker saam gekuier, regtig gawe mense!!!
Aaah, dis nou lekker om my…
Aaah, dis nou lekker om my vroeë oggend maatjie te sien. Dit is nou wanneer die staarsiekte ons beetpak. Dusty, ek hou van daai mooi blonde kuif en die bokbaardjie.
Voories, jy hou van breed staan saam met die forumlede né? Al jou kinders.....
Nie wat ek verwag het nie…
Nie wat ek verwag het nie.... Mens is mos maar geneig om n beeld van iemand te skep maar hierdie keer was ek ver uit.....
Ek het so n regte stofstreep verwag.... ![]()
Baie gawe kêrel die Stoffel…
Baie gawe kêrel die Stoffel. Ek kan sien hy is reg vir gesels en wil net gaan kamp!
Hoop om hulle op die…
Hoop om hulle op die volgende kamp te sien ?
Stof streep
Segekok netso broer het ook n heel ander beeld van Dusty gehad
Anton, dit was lekker om…
Anton, dit was lekker om saam koffie te drink en te gesels.
Glo volgende keer is dit om die kampvuur
Ook glad nie die persoon wat…
Ook glad nie die persoon wat ek in my geestis oog gesien het nie. Stoffel lyk na 'n aangename mens met jy lekker kan saam kamp.
Het julle opgelet wie hier…
Het julle opgelet wie hier op die draad ingesluip het? Dassie. Welkom terug Dassie, lekker om weer van jou te hoor.
Ook glad nie die persoon wat…
Ook glad nie die persoon wat ek in my geestis oog gesien het nie. Stoffel lyk na 'n aangename mens
Johann het jy hom dan as 'n onaangename mens gesien? ![]()
![]()
![]()
Hehe Voories, nee inteendeel…
Hehe Voories, nee inteendeel, Stoffel is een van die rustigste mense op die forum.
Johann het jy hom dan as 'n onaangename mens gesien?
Kan nie regtig sê hoe ek hom "gesien" het nie?
Sy foto sê vir my ek het hom…
Sy foto sê vir my ek het hom al ontmoet maar my "memory stick" verloor data.
Willem, kan sien jou geheue…
Willem, kan sien jou geheue laat jou in die steek. Jy het dan you geyser by my kom haal
Jy het dan you geyser by my…
Jy het dan you geyser by my kom haal
Willem Brits!
waar is jou kop?





Lekker man, ek het darem,…
Lekker man, ek het darem, danksy die saamtrek, nog 'n paar gesigte leer ken, ek hoop regtig ons is so bevoorreg om nog baie meer forum vriende te ontmoed.
Hierdie forum is tops!