Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -43 minutes ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -1 hour ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -2 hours ago
By voorbaat, Veels Geluk aan Geert! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -6 hours ago

Ontmoeting - Voorie en Dusty

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek sien Dusty het op die koffie draad genoem van ons lekker kuiertjie en koffie drink vanoggend, maar ek glo die gebeurtenis verdien sy eie draad.

Ek was vanoggend by 'n vergadering daar in Dusty se omgewing en kon toe so 'n paar minute afstaan om gou in te loer - nou kan ek darem 'n gesig en persoon agter die forum profiel plaas. 

Ek moet net weer sê.  Dit is darem 'n klomp nice mense op hierdie forum. Elke persoon wat ek ontmoet is net nicer as die vorige!   

En voor julle vra vir bewyse (ek weet Freda vrek seker vir een)  hier is die foto:

Ontmoet

Dankie Stoffel, dit was nou lekker en 'n goeie belegging in tyd gewees yes

 

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 04/04/2018 - 14:59

Lekker man, ek het darem, danksy die saamtrek, nog 'n paar gesigte leer ken, ek hoop regtig ons is so bevoorreg om nog baie meer forum vriende te ontmoed.

Hierdie forum is tops!

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Wed, 04/04/2018 - 15:05

En kyk nou net ou "Dusty" lyk nie eers stowwerig nie??

Ons het darem ook al die vooreg gehad om vir Alta en Stoffel te ontmoet, paar keer al lekker saam gekuier, regtig gawe mense!!!

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 04/04/2018 - 15:20

Aaah, dis nou lekker om my vroeë oggend maatjie te sien.   Dit is nou wanneer die staarsiekte ons beetpak.    Dusty, ek hou van daai mooi blonde kuif en die bokbaardjie.

Voories, jy hou van breed staan saam met die forumlede né?   Al jou kinders.....

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Wed, 04/04/2018 - 15:41

Nie wat ek verwag het nie....  Mens is mos maar geneig om n beeld van iemand te skep  maar hierdie keer was ek ver uit.....

Ek het so n regte stofstreep verwag.... laugh

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 05/04/2018 - 06:34

Ook glad nie die persoon wat ek in my geestis oog gesien het nie. Stoffel lyk na 'n aangename mens 

 Johann het jy hom dan as 'n onaangename mens gesien?  laughlaughwink

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 05/04/2018 - 14:12

Hehe Voories, nee inteendeel, Stoffel is een van die rustigste mense op die forum.

Johann het jy hom dan as 'n onaangename mens gesien? 

Kan nie regtig sê hoe ek hom "gesien" het nie?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus