Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
Dink dit is eerder Sudan,…
Dink dit is eerder Sudan, aai tog die ouderdom.
Goeie more…
Goeie more.
Laaste dag van April. Die jaar is ook vinnig besig om verby te vlieg.
Sit nou en koffie drink. Slaap bly my ontwyk. Wil begin besig raak maar wat ek wil doen maak groot lawaai.
Lekker dag vir elkeen
More almal
More almal geniet die kamp Len vandag begin ek weer te werk gaan nou koffie maak julle almal moet n lekke dag he
Môre almal. Mooi dag vir…
Môre almal. Mooi dag vir almal.
Len julle moet veilig ry
Goeie more almal! …
Goeie more almal!
Lekker week vir julle! Len jy moet lekker ry ![]()
Good Morning!!
Geen staarsiekte vir my vanoggend nie!
Dassie en Gesie, ek hoop julle twee het jul chat gistermiddag geniet.
Ja, Dusty, jy moet alweer more 'n nuwe maand se koffiedraad begin. Mei maand, tyd om winter se beddegoed oor die bed te sit.
Hier hang donker wolke oor die Baai, maar ek twyfel of dit reën gaan bring. Ek sal maar die wasgoed doen.
Lekker dag vir almal.
Goeie more almal, geniet die…
Goeie more almal, geniet die laaste dag van April '17, menig, maar tyd vlieg .
O ja, more ook aan die RSM's, SMK's, KYC's, RICA's, DRC's en ook die FICA's, ag goeie more aan die hele alfabet?.
More more almal, Tannie…
More more almal, Tannie Freda, die gesie het hom gate uit geniet met oom Dassie, Die water is alweer af die kant. Besoekers wees gewaarsku, die gesie gaan n reukie he, lol. Vandag is playstation dag. Destiny 2 hier kom ek.
Moet my Titan se light level…
Moet my Titan se light level opkry na 335. Ek vertrou dat die meeste mense hier verstaan.
Kyk vandag sal Petra moet…
Kyk vandag sal Petra moet uithaal en wys, darem gister al die los goed weggepak, vandag moet sy met die voorste tent en Add a room begin.
Skoonmaak, opvou en wegpak, more die laaste stuk tent, en Woensdag oggend vat ons die pad.
Sy is maar stadig met die geswikte enkel maar ek vertrou sy gaan darem tyd kry om die wa en trok te was.
Dan moet sy nog oor kos besluit en dit maak vir ons. Ek het solank my stoel onder die boom staan gemaak met 'n tafeltjie en die cooler boks langsaan.
More More…
More More
Dit is weer papier werk dag vir my.
Al die fakture wat einde van die maand moet uit, moet gedoen word. Gelukkig is die klomp wat hulle sin 25 ste soek darem gedoen laas week en ge epos.
Al die werkers is betaal en elkeen het so lekker 40% bonus gekry. Hulle smile want dit is nou die 5 de een in n ry. Ek is net bang hulle raak dit gewoont en as hulle normale "pay" gaan kry gaan hulle sukkel. Maar hulle ken die reels. Ek sieoom Jan Tax smile ook.
More is dit die bekendsteling van die spices, wat Yvonne gaan verkoop. Dit is by die kontrei mark so 20 km buite Vereeninging op die Heidelberg pad. Dit is soos n boermark, met skaapkop en koeksuster.
Dit is my verhaal vir die dag. Geniet julle dag en gaan groot
Gesie ek verstaan so halfpad…
Gesie ek verstaan so halfpad. Hier by my staan 'n nuwe xbox. Ek het begin met dead space, maar kon nie meer as 15 min speel nie. Dit was 3 jr gelede ![]()
Oom Arie, beklentoon vir…
Oom Arie, beklentoon vir tannie Petra dat om te werk is n voorreg
Dit was 3 jr gelede …
Dit was 3 jr gelede
Bou nou n nasie as sulke dinge aangaan.





Oom Dassie, Lohatla, daar…
Oom Dassie, Lohatla, daar naby Postmasburg in die Noordkaap. My ma was n civvie en sekretaresse vir daai oom wat nou in die buiteland, dink dit is DRC , wat ter dood veroordeel is. Dink sy van is Endley.