Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Daarshy! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Voortrekker -15 minutes ago
bollie vraag gewees Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -1 hour ago
Len, Len gaan weer Kruger Wildtuin… Johann L -1 hour ago
Antwoord op Wessel se vraag Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -1 hour ago
Dit is ... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Chris Boucher -2 hours ago
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -11 hours ago

April 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Koffie is weer lekker vanoggend.

Lekker ligte bui reen verlede nag gehad

Geniet die Sondag.

Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sun, 29/04/2018 - 22:40

Oom Dassie, Lohatla, daar naby Postmasburg in die Noordkaap. My ma was n civvie en sekretaresse vir daai oom wat nou in die buiteland, dink dit is DRC , wat ter dood veroordeel is. Dink sy van is Endley.

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Mon, 30/04/2018 - 01:57

Goeie more.

Laaste dag van April. Die jaar is ook vinnig besig om verby te vlieg.

Sit nou en koffie drink. Slaap bly my ontwyk. Wil begin besig raak maar wat ek wil doen maak groot lawaai.

Lekker dag vir elkeen

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Mon, 30/04/2018 - 05:02

Goeie môre hier vanuit my Exclusive op 'n yskoue Karoo-plaas  -  nogal 5vm met 'n lekker koppie koffie hier langs my.  Beslis nie 'n Blou-Maandag nie !

Ek gesels verder op my Wildtuin-draad.

Geniet jou dag, ek gaan myne beslis geniet.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 30/04/2018 - 05:25

More almal geniet die kamp Len vandag begin ek weer te werk gaan nou koffie maak julle almal moet n lekke dag he

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 30/04/2018 - 07:03

Geen staarsiekte vir my vanoggend nie!

Dassie en Gesie, ek hoop julle twee het jul chat gistermiddag geniet. laugh  Ja, Dusty, jy moet alweer more 'n nuwe maand se koffiedraad begin.  Mei maand, tyd om winter se beddegoed oor die bed te sit.

Hier hang donker wolke oor die Baai, maar ek twyfel of dit reën gaan bring.  Ek sal maar die wasgoed doen.

Lekker dag vir almal.

 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 30/04/2018 - 07:28

Goeie more almal, geniet die laaste dag van April '17, menig, maar tyd vlieg .

O ja, more ook aan die RSM's, SMK's, KYC's, RICA's, DRC's en ook die FICA's, ag goeie more aan die hele alfabet?.

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Mon, 30/04/2018 - 07:29

More more almal, Tannie Freda, die gesie het hom gate uit geniet met oom Dassie, Die water is alweer af die kant.  Besoekers wees gewaarsku, die gesie gaan n reukie he, lol. Vandag is playstation dag. Destiny 2 hier kom ek.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Mon, 30/04/2018 - 07:35

Kyk vandag sal Petra moet uithaal en wys, darem gister al die los goed weggepak, vandag moet sy met die voorste tent en Add a room begin.

Skoonmaak, opvou en wegpak, more die laaste stuk tent, en Woensdag oggend vat ons die pad.

Sy is maar stadig met die geswikte enkel maar ek vertrou sy gaan darem tyd kry om die wa en trok te was.

Dan moet sy nog oor kos besluit en dit maak vir ons. Ek het solank my stoel onder die boom staan gemaak met 'n tafeltjie en die cooler boks langsaan.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 30/04/2018 - 07:41

More More

Dit is weer papier werk dag vir my. 

Al die fakture wat einde van die maand moet uit, moet gedoen word. Gelukkig is die klomp wat hulle sin 25 ste soek darem gedoen laas week en ge epos.

Al die werkers is betaal en elkeen het so lekker 40% bonus gekry. Hulle smile want dit is nou die 5 de een in n ry. Ek is net bang hulle raak dit gewoont en as hulle normale "pay" gaan kry gaan hulle sukkel. Maar hulle ken die reels. Ek sieoom Jan Tax smile ook.

More is dit die bekendsteling van die spices, wat Yvonne gaan verkoop. Dit is by die kontrei mark so 20 km buite Vereeninging op die Heidelberg pad. Dit is soos n boermark, met skaapkop en koeksuster.

Dit is my verhaal vir die dag. Geniet julle dag en gaan groot

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 30/04/2018 - 07:47

Gesie ek verstaan so halfpad. Hier by my staan 'n nuwe xbox. Ek het begin met dead space, maar kon nie meer as 15 min speel nie. Dit was 3 jr gelede smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus