Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
GOOGLE Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
GOOGLE aanteken Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Hennie... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel, ek kan nie "thumbs… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -4 hours ago
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -14 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -14 hours ago

Papgooier bakkie

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Ek het begin met die ontwerp om my bakkie te verander met die doel om te gebruik vir visvang.

Soos belowe sal ek 'n paar fotos laai.

Die raam vir die canopy lyk soos foto 1.

Raam

Die tweede foto is van die laai gedeelte vir die bed.

Bed raam

En hier is dit op die bakkie gepas.

Op Bakkie

Waar my wa staan

Arie

Wed, 04/04/2018 - 15:01

Warren, nou wat gaan aan dat jy met jou stowwerige paintings hier op Stoffel se "Papgooier bakkie" inkom.

Of wil jy he Stoffel moet daai paintings in sy bakkie ophang??

Jy moes dit seker onder "Koop en verkoop kamptoerusting" geplaas het?? 

0
Centurion

Dusty

Fri, 20/04/2018 - 13:53

Hoop ek kan die naweek weer 'n bietjie iets doen. Die laaie bou en dan die laaie se opening en die tafel se blad opsit. 

Hier is die tafel gedeelte sonder die uitsnydings met die glybane in posisie.

Tafel 3

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus