Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -6 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -6 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -7 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -7 hours ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -8 hours ago

Klein diefstalletjie

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Gatiep

Centurion

Voortrekker

Sat, 13/05/2017 - 09:52

Ek het amper gedink iemand het diefstal skade gely toe ek die opskrif "Klein diefstalletjie" lees. 

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 13/05/2017 - 10:14

Goeie een, Johann.  Gatiep is altyd lekker slim met sy antwoorde.laugh

0

Gatiep is in die hof omdat hy hoenders gesteel het .Gatiep roep sy vriend as getuie .Die Magistraat vra Gatiep se vriend Se my steel Gatiep hoenders .Se die vriend Djou Honour ek sal dit nou nie so stel nie maar as ek n hoender is en Gatiep is in die omtrek sal ek baie hoog slaap

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus