Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -16 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -16 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -20 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 day ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 day ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video

Die plan vir volgende paar dae

1) Rims in vir swart powdercoat.

2) Vandag bande op getel

3) Ply vit vloer op getel

4) More ogend hak, jacks en Jockey wiel optel

As als goed gaan kan ek onderstel donderdag huisbtoe bring en klaar maak. Hout vloer opsite en begin met kante

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 13/06/2018 - 19:21

Geluk Nico sodra daai wiele op is is dit n mooi wa sterkte met projek

0

Bed en badkamer op selfde plek maar dis waar diet stop. Wa is bietjie smaller as jurgens. Het uitgly bed oorweeg langs die badkamer maar op ou einde het die layout gewen.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus