Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -1 hour ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -1 hour ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -1 hour ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -1 hour ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -1 hour ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -1 hour ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Pretoria

Noddy

Sat, 23/06/2018 - 06:00

Daarsy,

Amper weer sulke tyd.

Kuier weer lekker saam 18:00 Om die kampvuur

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 23/06/2018 - 07:45

Noddy, ek gaan na die rugby kom luister.  Daar is 'n liedjie wat ek wil versoek.  Nie 'n rugby liedjie nie.laugh    Het jy toegang tot alle liedjies of is daar liedjies wat jy nie sal hê nie.  Dit vra ek maar meer uit belangstelling, al gewonder daaroor.

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 23/06/2018 - 08:26

Freda, as Noddy nie 'n liedjie het nie, kry hy dit gedurende di week en speel dit die volgende Saterdagaand.

Jy moet hom net whats aap, hy sal reageer.

Skuus dat ek sommer namens Noddy antwoord, hy kry gewoonlik nie baie tyd op Saterdae hier op die forum nie? 

0
Pretoria

Noddy

Sat, 23/06/2018 - 08:37

Dankie Johan

Ja Freda, ek het `n redelike groot klomp musiek, so as jy iets vra wat ek nie het nie dan probeer ek my bes om dit te kry en vir jou te speel die volgende week.

 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus