Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Tyd tot Junie'27..... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -11 hours ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -19 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -19 hours ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -21 hours ago

ATKV Natalia

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Ek het my skouer operasie gekanselleer, nou wil ek 19 Augustus Natalia toe gaan.

Watter staanplekke word aan beveel?

Ons was nog nooit in natal vir vakansies  nie.

Pretoria

leeu

Mon, 16/07/2018 - 08:15

Hallo Johann, Natalia is 'n pragtige plek. Die terras is vir my die beste staanplek. Die kere wat ek daar gekamp het het die wind minder gepla bo op die terras.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 16/07/2018 - 08:47

Dankie Leeu, ek het nou 'n navraag gestuur, klink my daar is heelwat see uitsig plek beskikbaar.

Ek gaan in elk geval tou om die voorste pale sit vir in geval?, ek het permanent ekstra tou in die "tool box". Ek hou nie van die cargo tipe net nie. Hier lê een van so 6 x 4 m, as ek reg onthou, wat ek een keer gebruik het. Dit doen nie vir my die ding nie.

Volgens die kaart, is no 114 en 117 baie nice, bietjie ver van die ablusie, maar dit is mos nie ktitiek nie?

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 16/07/2018 - 09:42

Dankie Willem, ons het toe stand no 121 gevat. Nos 114 en 117, is reeds vir daai tyd gevat?

Maar, dit het see uitsig, en is darem lekker groot.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 16/07/2018 - 10:19

Thanks Deon?

Is hier dalk iemand van Natal op die forum, dan kan ons daar so saam kuiertjie reel?

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 16/07/2018 - 14:21

Dankie Anton en Arie?

Leeu, waarmee sleep jy?

Ons groet altyd mede slepers met die ligte??

Kia
Hier is my sleep kombinasie?

 

0
Middelburg

Noel

Mon, 16/07/2018 - 19:37

Johan, dit is staanplek 121 waar Jurgens karavaan staan. Lekker staanplek  en beter seeuitsig asook nie ver van ablusieblok af nie. Glo jul het porta porta toilet vir jul gerief.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 17/07/2018 - 07:28

Johann, stuur vir Dassie 'n PM.   Ek weet nie hoe naby hy aan Natalia is nie, maar ek glo hy sal 'n draai maak, as hy kan.    Dalk maak dit hom weer lus vir die forum.laugh

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Tue, 17/07/2018 - 08:26

Johann, gaan geniet daai see-wegbrekie!!!

Jy en Freda moet so bietjie gesels oor DIBIKI toe vir volgende Meimaand!!!!

0
Pretoria

leeu

Tue, 17/07/2018 - 08:46

Goeie môre Johann, ons sleep nie die keer nie, ons bly in Lugmag woonstelle, maar ek ry 'n wit Hilux bakkie met 'n swart buffer. Ek sal almal flits wat sleep.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus