Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
so 'n bloedrooie. Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -2 minutes ago
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -16 minutes ago
5.6kg Umfula Johann L -2 hours ago
Bo Umfula Johann L -2 hours ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
10 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

Lotto

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Die Skot wen n lotto van by die 10 miljoen .Die organiseerders deel hom mee aangesien dit so n hoe bedrag is sal hulle hom R5 miljoen nou uitbetaal en die res maandeliks afbetaal .Se die Skot ,Kyk as julle my wil rondneuk gee eerder my R10 terug wat ek op die kaartjie spandeer het

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 28/05/2017 - 18:21

Oops, ek sal sy kaartjie by hom vat en dan sommer R20 gee.  laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus