Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -5 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -5 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -6 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -6 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -6 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -6 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Villiersdorp

Radio World Wide

Sat, 04/08/2018 - 13:37

Weens tegniese probleme met my rekenaar sal ek nie vanaand om 18:00  op die lug wees nie. Ek moet eers die uitgesorteer kry. en na wat ek verneem sal die rekenaar eers more reg wees. Ek sal maar soos almal vanaand braai saam met vriende en volgende saterdag weer op my pos wees.

Kampvuurgroete

Noddy

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 11/08/2018 - 07:56

Ek hoor dit is alweer sulke tyd?    Die uitsendingstasie is weer 100% en kan ons weer lewendig luister en kuier vannaand saam met oom Noddy smiley

0
Pretoria

Noddy

Sat, 11/08/2018 - 12:19

Ja nee, een rekenaar darem reg, sal op my pos wees vanaand.

Natuurlik is ons krag nou weer af hier, maar opwekker moet sy deel doen.

Kannie wag vir vanaand nie

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 11/08/2018 - 18:08

Lekker Noddy!   Ons is bly jy is weer op die lug vannaand!     Welkom almal wat ingeskakel is!  Mag julle 'n lekker aand hé saam Om die Kampvuur smileyyes

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus