Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -2 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -2 hours ago

Papgooier bakkie

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Ek het begin met die ontwerp om my bakkie te verander met die doel om te gebruik vir visvang.

Soos belowe sal ek 'n paar fotos laai.

Die raam vir die canopy lyk soos foto 1.

Raam

Die tweede foto is van die laai gedeelte vir die bed.

Bed raam

En hier is dit op die bakkie gepas.

Op Bakkie

Centurion

Dusty

Fri, 08/06/2018 - 02:17

Shaun, nee is nog nie klaar nie. Is nou met klein dingetjies besig. Beplan die sweiswerk van die raam begin volgende maand. Aluminiumsweisers is skaars.

0
Centurion

Dusty

Mon, 09/07/2018 - 07:44

Die naweek weer 'n bietjie vordering gemaak met die canopy se raam. dit is daren noual gesweis.

Het vir familie in Nelspruit gaan kuier en my swaer se seun het dit vir my gesweis.

Canopy raam

 

0
Centurion

Dusty

Tue, 21/08/2018 - 04:59

Sweis aan die raam is voltooi. Gister die plaat gekry. Nou begin die plaat werk.

Kom agter wanneer 'n mens praat van aluminium sweis dan spring die pryse die hoogte in

Canopy met plaat

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus