Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Brood in Weber Braai met 'n Weber Geert -8 minutes ago
Julle maak 'n man lekker… Kuier maaltyd Voortrekker -37 minutes ago
Roerbraai Kuier maaltyd Rona du Plessis -42 minutes ago
Ordentlike dakrak... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -1 hour ago
Hallo Fanie.  As jy kan… Hoe maak ek my ou rally tent… Voortrekker -1 hour ago
Kan ook werk Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago

Ons forum 441 lede

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

More aan al ons forum lede ons is 441 lede val in en gesels lekke saam sien van die ouer lede wat stil was begin stadig maar verseker saam gesels Log in en vertel bietjie meer van jou / julle

Bwhahahahaha my wêreld ou Shark....ou farts.....mooi man.

Jou lanklaas raakgelees....welkom.  I assume you are still supporting that little Saaks spannetjie from the coast?

 

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 10/09/2018 - 13:07

Sharkie, is dit nou jou "WA" of jou "Van" wat jy verkoop het?? Een van my goeie vriendinne het ook na sy geskei het vir almal vertel sy het haar van verkoop.

Groot G daai rugby spanetjie van Sharkie........................ nee wag lat ek liewer stilbly!

Sharkie, ek twyfel of Voorie, Harry, Deon en groot G gaan hou daarvan dat jy hulle 'Old Farts" noem.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus