Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -2 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -2 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago

Galago

Brits
Submitted by wessels on
Forums

Middag mede kampers

Dalk sal die inskrywing help om Len sy draad terug te besorg.

Hier sal ons reikhalsend uitsien na die Voortrekker terugvoer van sy kamp by Galago

Groete

Wessel

galago private bush lodge

Attachment Size
Galago Weg Ry & Sleep Advertensie 908.42 KB
Waar my wa staan

Arie

Fri, 05/10/2018 - 17:54

Vandag lekker gekuir by Jongeheer en Jongedame Louw by Galago.

Twee kabouters Louw het ook daar rongehardloop, en gespeel.

Lekker gekuier, ek het 'n "Sjokolade Milk Stout" gedrink wat die jong man vir my aangebied het, lekker maar ek sal nie koop nie. Petra en die pragtige jonge Dametjie Louw het lekker saam met "Twee Cousins gekuier, verder was daar lekker peuselhappies en baie goeie geselskap!

Die kamp lyk nice, maar ek sal vir Anton los om meer te vertel.

Baie dankie aan die Louw gesin, lekker gekuier, ek moes ongelukig terug kom om my span op die jukskei veld te lei.

Ja wragtag ek is al weer kaptein, maar ek weier om die seile te span!

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 05/10/2018 - 18:16

Jy weet, net voor ek met pensioen gegaan het, het ek myself af gevra; "Wanneer is genoeg, genoeg", nou kom bly jy en Arie ons jaloers maak, en dit is nou grnoegwink

Bly julle het lekker gekuier, geniet die kamp Louw gesin.yes

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 05/10/2018 - 19:34

Blykbaar voel die Louw gesin dat my borste te klein is, nou voer hulle my milk stout sodat my borste vol melk kan word!!??

Nou kan ek nie help om te wonner wie gaan dit drink????? Beslis nie ek nie!

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 06/10/2018 - 07:40

Lieflike oggend hier by Galago. My 2de koffie agter die blad en moet ek nou moed bymekaar skraap om van hierdie posisie op te staan en te gaan stort.

Galago

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 06/10/2018 - 19:46

Anton Lolla geniet dis regtig n nice oord ek hou van die bos gevoel maar tog luuks 

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 06/10/2018 - 21:13

Ai daai laaste aande is altyd so gemende gevoel, jy wil nog lank bly, en jy wil nog geniet, maar daai oppak lê soos 'n berg voor jou.

Julle moet veilig ryyes

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus