Middag mede kampers
Dalk sal die inskrywing help om Len sy draad terug te besorg.
Hier sal ons reikhalsend uitsien na die Voortrekker terugvoer van sy kamp by Galago
Groete
Wessel

| Attachment | Size |
|---|---|
| Galago Weg Ry & Sleep Advertensie | 908.42 KB |
Vandag lekker gekuir by…
Vandag lekker gekuir by Jongeheer en Jongedame Louw by Galago.
Twee kabouters Louw het ook daar rongehardloop, en gespeel.
Lekker gekuier, ek het 'n "Sjokolade Milk Stout" gedrink wat die jong man vir my aangebied het, lekker maar ek sal nie koop nie. Petra en die pragtige jonge Dametjie Louw het lekker saam met "Twee Cousins gekuier, verder was daar lekker peuselhappies en baie goeie geselskap!
Die kamp lyk nice, maar ek sal vir Anton los om meer te vertel.
Baie dankie aan die Louw gesin, lekker gekuier, ek moes ongelukig terug kom om my span op die jukskei veld te lei.
Ja wragtag ek is al weer kaptein, maar ek weier om die seile te span!
Dankie Arie en Petra vir…
Dankie Arie en Petra vir die lekker kuier. Dit was baie lekker gewees. Ja die milk stout gee mens lekker baie melk ![]()
Jy weet, net voor ek met…
Jy weet, net voor ek met pensioen gegaan het, het ek myself af gevra; "Wanneer is genoeg, genoeg", nou kom bly jy en Arie ons jaloers maak, en dit is nou grnoeg![]()
Bly julle het lekker gekuier, geniet die kamp Louw gesin.![]()
Ek is net bly om te hoor…
Ek is net bly om te hoor julle het Arie se besoek oorleef! Jou vuur en die sonsondergang is ewe mooi, Voories.
Blykbaar voel die Louw gesin…
Blykbaar voel die Louw gesin dat my borste te klein is, nou voer hulle my milk stout sodat my borste vol melk kan word!!??
Nou kan ek nie help om te wonner wie gaan dit drink????? Beslis nie ek nie!
Jy sal maar sukkel om by te…
Jy sal maar sukkel om by te kom, Arie. En wraggies, dis een joppie wat jy nie boonop ook vir Petra kan gee nie.
Lieflike oggend hier by…
Lieflike oggend hier by Galago. My 2de koffie agter die blad en moet ek nou moed bymekaar skraap om van hierdie posisie op te staan en te gaan stort.

Nee man oom Voorrie, gaan…
Nee man oom Voorrie, gaan stort, ek ruik jou tot hier. ☺
Baie mooi uitsig. Kan net…
Baie mooi uitsig. Kan net lekker wees
Ek het nou my mission vir…
Ek het nou my mission vir die dag. Gaan probeer uitfigure wat bedoel oom Arie met milk stout en borste vol melk?
Bedoel hy dalk dit is stoute…
Bedoel hy dalk dit is stoute melk en vergelyk dan so met verbode vrugte borste ? Die gesie se kop is rond vanoggend. 😯😯😯
Anton dit is regtig 'n mooi…
Anton dit is regtig 'n mooi oord daar waar julle nou uitspan![]()
Daar vat hy weer. Met rugby…
Daar vat hy weer. Met rugby op die draadloos, ons laaste aandjie. Heerlik!

Anton julle
Anton Lolla geniet dis regtig n nice oord ek hou van die bos gevoel maar tog luuks
Ai daai laaste aande is…
Ai daai laaste aande is altyd so gemende gevoel, jy wil nog lank bly, en jy wil nog geniet, maar daai oppak lê soos 'n berg voor jou.
Julle moet veilig ry![]()
More Anton. Oppak is maar…
More Anton.
Oppak is maar nie lekker nie. Darem kon julle n paar dae rus en geniet.
Veilig terug ry







☺☺☺☺, Plesier oom Johann
☺☺☺☺, Plesier oom Johann