Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Johann.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Kla met brood onder die arm, Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -3 hours ago
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -14 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -14 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Port Elizabeth

Frieps

Sat, 06/10/2018 - 13:08

Klink of jy 'n goeie show gaan hê vanaand, Noddy.   Ek moet eerlik wees, ek gaan eers die Bokke se wedstryd kyk, sal daarna kom inskakel.  Voorspoed met jou program.

0

Tik 'n lang storie... En druk seker delete want hy is nou weg.... Wou seker sê hoe goed die weepee was... maar Noddy se show was great.... Sien uit na daai kamp.. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus