![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Baie dankie vir julle almal…
Baie dankie vir julle almal wat ingeskakel het
Kyk wie tree op by die…
Kyk wie tree op by die saamtrek by Bosfontein tydens my program op 10 Nov by die Bosfontein saamtrek
Ja nee. tik tok oor net…
Ja nee.
tik tok
oor net minder as 6 ure dan gaan ons weer groot
Klink of jy 'n goeie show…
Klink of jy 'n goeie show gaan hê vanaand, Noddy. Ek moet eerlik wees, ek gaan eers die Bokke se wedstryd kyk, sal daarna kom inskakel. Voorspoed met jou program.
So tussen die rugby, bier en…
So tussen die rugby, bier en jacuzzi kon ons ongelukkig nie gisteraand ingeskakel het nie ![]()
Was daar 'n resep gewees?
Lekker saam met Wimpie hulle…
Lekker saam met Wimpie hulle rugby gekyk en gebraai, so het ek ook vir Noddy gemis. ![]()
Hi Voortrekker. Nee daar…
Hi Voortrekker.
Nee daar was nie `n resep nie, woeste week gewees en nie tyd gehad om resep te soek nie.
nie tyd gehad om resep te…
nie tyd gehad om resep te soek nie.
Ek hoop julle het darem tyd gehad om te eet? ![]()
Met die rugby wat vroeër…
Met die rugby wat vroeër klaar is kan ons darem vannaand weer so bietjie na oom Noddy luister ![]()
Ek is ook ingeskakel. Het…
Ek is ook ingeskakel. Het nou 'n liedjie versoek wat my altyd aan my oorlede man laat dink. Weet nie of dit te laat is nie.
'n liedjie versoek Ek wag…
'n liedjie versoek
Ek wag vir hom Antie Freda
Tik 'n lang storie... En…
Tik 'n lang storie... En druk seker delete want hy is nou weg.... Wou seker sê hoe goed die weepee was... maar Noddy se show was great.... Sien uit na daai kamp..
... Sien uit na daai kamp.. …
... Sien uit na daai kamp..
Watter een is dit GG ?
Watter een is dit GG ? …
Watter een is dit GG ?
Daai kamp naweek wat Noddy reel in November





Ingeskakel, lekker man
Ingeskakel, lekker man
