Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -18 minutes ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -55 minutes ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -1 hour ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Wyse besluit.... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Swart span Springbok rugby Geert -1 hour ago

Nie tyd nie

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Ek vra vir Petra hoekom sy nooit haar oge knip tydens voorspel nie. Reken sy daar is nie tyd nie!?

Centurion

Voortrekker

Tue, 20/06/2017 - 10:02

Skiestog, ek wil nie die draad kaap nie Arie, maar sit ek nou hier en dink, toe kom dit na my toe.  Ek begin nou ernstig dink en glo dat dinge eintlik andersom werk daar by julle, dus nou tussen jou en Tannie Petra.

Ek kry die gevoel Arie het dalk 'n halsband, en dat Tannie Petra eintlik die een is wat met die klokkie sit.     Moontlik het sy nog 'n tipe sweep of lat ook vir die tye wat Arie nie wil "Submit" nie?

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 20/06/2017 - 12:19

Ai, hoe vang julle my toe uit.

Ek het n pragtige vrou en is baie lief vir, maar ek is net liefvir terg ook, maar kan darem lekker spot met myself ook.

Nee wat ons huwelik is n venootskap, daar is geen baas of klaas nie!

En voor julle wonder Petra het my toesteming gegee om dit te se!

0
Port Elizabeth

Frieps

Tue, 20/06/2017 - 14:35

Ag Arie, ons weet lankal jy is te lief vir Petra om haar so rond te order!  Maar dit is dan altyd so lekker om te lees hoe jy dit "kastig" doen.   Doe maar so voort! yes

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus