Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lyk na heel aangename oord Umfula Geert -14 minutes ago
rondsoek vir diesel ??? Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -19 minutes ago
Skerm skoot Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago
App beskikbaar Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago
Dit is reg, die braaipit is… Umfula Johann L -2 hours ago
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -13 hours ago

BROOD-BRAAIER

Potch
Submitted by TORA on
Forums

Nog een van my suksesvolle uitvindsels wat ek nou al verskeie kere gebruik het. Hy bak jou brood en dan maak jy jou groente gaar en daarna kan jy ook jou vleis braai. Lekker klein net vir my en Ma.Brood-Braaier

Pretoria

Slowstrike

Mon, 26/06/2017 - 10:51

Gawe idee Ek Neem aan die groente gaan in die foelie bakkie. Ek vrek oor groente wat so gebraai/gebak word.

Ek self gebruil nog die ou staal kassie wat soos `n skoenboks lyk met die broodpannetjie binne in. Ek sit hom sommer so in die kole met `n paar bo op en daar vat hy. Ek bak die broodjies liewer effe langer op lae hitte dit werk vir my beter

Pan

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 26/09/2017 - 07:16

Tora ek sien jy is stil deesdae op forum gee my asb n miss call 0646586812

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus