Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -46 minutes ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -50 minutes ago
Lyk na heel aangename oord Umfula Geert -1 hour ago
rondsoek vir diesel ??? Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Skerm skoot Oktober 2026 saam gesels Johann L -3 hours ago
App beskikbaar Oktober 2026 saam gesels Johann L -3 hours ago

TAFEL/STOELTJIE

Potch
Submitted by TORA on
Forums

Ek gebruik al vir baie jare 4 Stoel-tafeltjie wat dien as 'n kanttafeltjie by jou stoel en as jy gaste het en jy soek 'n sitplek dan het jy sommer 'n stoeltjie ook.Mens ry mos nie hordes stoele saam as jy gaan kamp nie.Stoel-tafeltjie

Centurion

Voortrekker

Mon, 26/06/2017 - 09:40

Tora ek het hierdie onderwerp se skakel onder andere ook op FB gaan plaas en dit lok baie belangstelling.

Waarvan het jy die blaaie gemaak?

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 27/06/2017 - 13:57

Tora, ons doen dit ook, maar geruik daai skoot skinkboerde met die sak polytarine balletjies onder. Werk soos 'n bom en as ons wil eet tel ons net die skinkbord op ons skoot.

Daai skinkborde werk ook lekker op jou skoot vir die skoot rekenaar.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus