Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -4 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -5 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -5 hours ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -6 hours ago

TAFEL/STOELTJIE

Potch
Submitted by TORA on
Forums

Ek gebruik al vir baie jare 4 Stoel-tafeltjie wat dien as 'n kanttafeltjie by jou stoel en as jy gaste het en jy soek 'n sitplek dan het jy sommer 'n stoeltjie ook.Mens ry mos nie hordes stoele saam as jy gaan kamp nie.Stoel-tafeltjie

Centurion

Voortrekker

Mon, 26/06/2017 - 09:40

Tora ek het hierdie onderwerp se skakel onder andere ook op FB gaan plaas en dit lok baie belangstelling.

Waarvan het jy die blaaie gemaak?

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 27/06/2017 - 13:57

Tora, ons doen dit ook, maar geruik daai skoot skinkboerde met die sak polytarine balletjies onder. Werk soos 'n bom en as ons wil eet tel ons net die skinkbord op ons skoot.

Daai skinkborde werk ook lekker op jou skoot vir die skoot rekenaar.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus