Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -8 hours ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -12 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -13 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -13 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -14 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Tue, 11/12/2018 - 12:43

Man le in die hospitaal, ICU, suurstof masker op sy mond en neus, duidelik erg siek.

Jong hulp verpleegstertjie staan langs sy bed, mompel hy so deur daai masker "Are my testicals black?" Sy antwoord so skamerige, "I'm sure theyr'e fine sir" Maar hy hou aan vra, lig sy maar later die hospitaal jurkie op en loer daaronder terwyl sy met haar hand die goed rondskuif om mooi te sien.

Haal die man die masker af en se "Thank you nurse, most kind off you, but tell me are my test results back?"

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 14/12/2018 - 10:38

Oulike goedjies wat julle op die draad pos.laugh   Die tafel daarbo dra dalk swaar maar die vlakvark lyk of hy ook swaar dra, daar is 'n nat kolletjie onder hom.laugh

Ja, julle moet almal tog "arrive alive" die vakansie.  En ek hoop julle passasiers is bietjie meer lewendig as daai aap.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 16/12/2018 - 07:35

Gesie, oom Arie is op pad na jou toe na hierdie opmerking, 

LOL, daai nat kolletjie......., die vark se naam is seker Ford of Landy! 😊😇 

as ek jy is vlug ek solank😂 

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Mon, 17/12/2018 - 09:45

op FB 'n oulike sê-ding van een van ons maters wat ook hier op Kampforum kuier :-

"Ek sit nou so lekker ek staan sommer op en gaan sit weer !"

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus