Ek sit so en wonder vanaand oor mooi plekke teen die kus en met onserkerheid of ek nou moet bosveld toe Desember of dalk maar weer see toe kom ek op Salt rock af die naam al baie gehoor maar ken nie iemand wat al daar gestaan het.
Daar is ook niks onder die resensies.
Nou wonder ek is hier dalk iemand wat my meer kan vertel van die plek.
Ek het wel navraag gedoen en glo dat hulle reeds vol sal wees vir Desember maar ons probeer maar.
Die web tuiste wys dat dit lyk na ‘n mooi oord en die staanplek pryse hoop ek hulle was my Kar een keer ‘n week😉.
Het gou gaan kyk. Hy verwys…
Het gou gaan kyk.
Hy verwys daarna mense wat kamp met groot overland voertuig.
Nogal iets om te sien, dalk kan Hy my meer vertel.
Arrie kom help asb.😃
Wat va PE se rigting Antie…
Wat va PE se rigting Antie Freda sal daar vir jou kan help.
Of Arie sal jou ook kanbhelp met Richardsbaai.
Salt rock het Laat weet…
Salt rock het Laat weet hulle het plek maar nie waar ek graag wil staan.
Ek dink bosveld is maar beter die jaar.
Sal volgende jaar weer die groot dam gaan bekyk.
Vra vir Ski (Nico) hy ken…
Vra vir Ski (Nico) hy ken plekke as jy see toe wil gaan.
Ons gaan anchours toe in…
Ons gaan anchours toe in hiberdene en port edward ook lekker. Die kampe is rustig geen program vir kinders nie dis al.
Seevakansie
Middag Hakaf
Komende van Brits is daar mos net 1 antwoord----Desember gaan mens see toe, daar waar dit baie koeler is as ons dorp.
Kyk gerus na die omgewing van Port Elizabeth en Oos Londen. Jy gaan moontlik vind dat die tariewe goedkoper is as Noord en Suidkus. Die klimaat is baie lekkerder en ek vermoed dat die getal toeriste ook minder is.
Plekke soos Gonubie, Areena Yellowsands, Morgan baai is natuurlik opsies. Daar was ook 'n plek met naam PSA/VSA naby Gonubie, ek het ongeveer 12 jaar lank soheentoe gegaan.
Die tante van PE moet ook asb insette gee.
Wessel
Wessel ken jy nie vir Theo…
Wessel ken jy nie vir Theo Goosen ala Hakaf nie ? Bafan Elektries ?
Yellow sands
Dankie Wessel,
Yellow sands is nog op ons lys en ek het toevalig morgan bay vroeer probeer maar reeds vol.
Desember is maar altyd die duurder moeiliker tyd om plek te kry.
Theo, kontak Antie Freda sy…
Theo, kontak Antie Freda sy kan jou dalk help want sy is in PE.
Brits forumlede
Môre Willem
Tot my spyt moet ek erken dat ek nie vir Theo ken nie, en ook nooit van die Bafan elektries gehoor het nie.
Dit is seker maar toe te skryf aan die feit dat ek amper net slaap in die dorp, werk op Pelindaba, my kinders was nie op skool nie, dus het ek weinig kontak met ander dorpenaars.
Groete
Wessel
Theo praat van Noordkus? …
Theo praat van Noordkus? Theo, ek glo as jy bereid is om so vêr te ry as Ooskaap, sal jy nog geholpe raak by karavaanparke hier. Hulle is nie altyd al volbespreek in Februarie nie. Jy kan die volgende probeer: Willows in PE, Van Stadens in PE, Jeffreysbaai Karavaanpark. Ja, en natuurlik is daar heelwat in Oos Londen maar ek ken hulle nie, weet net 'n paar word aanbeveel. Jeffreysbaai se sekuriteit gedurende die jaar word bietjie betwyfel maar oor die besige seisoen word dit opgeskerp en daar is baie mense wat gereeld net soontoe gaan. Ek dink ook die kampe hier onder is goedkoper as Natalse kus kampe.
Baie dankie Antie, Ek en my…
Baie dankie Antie,
Ek en my vrou wil baie graag Yellow sands een jaar probeer.
Dit is nog op ons lys maar sal na die voorstelle kyk van Stadens is ook een om te oorweeg.
Dankie vir die inligting.





Arie - hulle het mos altyd…
Arie - hulle het mos altyd daar gaan staan. Nederlanders by Salt Rock is al wat ek kry...