Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -3 hours ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -4 hours ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart
Vaalpark

Johann L

Thu, 21/02/2019 - 16:08

Dit is 'n groot voorreg om nuwe en bekendes raak te kamp.

Anton het gejok met sy "brag video clip" hy gesêls met almal, en arme Lolla en die twee kabouters moet stoksiel alleen opslaanwink

Suin
So lyk ons uitsig.

 

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Thu, 21/02/2019 - 16:39

Dit was lekker om weer bekendes te kon sien by Sionsberg.

Het Dusty ontmoet, met wie ek altyd net gesels het op die forums, nou is daar n gesig by die naam. "Oom vroeg wakker word"

Selfde met Pieter Brits, ook nou persoonlik ontmoet, met sy RV

Ou bekende Warren, saam met wie ek al paarkeer gekamp het by Bloekompoort, "ander forum winter kamp" Altyd lekker om te sien wat hy saambring. Staan maar net terug vir daai Petrol stoof smiley

Rustige Johann, ook ou bekende, saam gekamp by Bloekompoort, goed om jou weer te sien.

Anton en Lollo, plus kleinspan, het darem al vir Anton ontmoet by my kantoor, goed om weer in vlees te sien. Ek sal daai "kerk" boek van jou lees cheeky

Obie, ons dreig al lank om mekaar te ontmoet.  Nou het dit darem gebeur. Baie dankie vir die lekker koue goue wat jy in my hand gestop het. Hoop die "live bait' wat ek gegee het, help vir die vis, anders moet julle dit maar self gaar maak en eet. smiley

Al die ander wat nog kom, geniet ........................

 

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Thu, 21/02/2019 - 16:41

Sien daai sleepwa hang laag.

Seker al die Drank smiley

0
ZEERUST

Obie

Thu, 21/02/2019 - 17:12

Harry dit was n voorreg jou helaas te ontmoet in lewende lywe na al die jare. Ek vertrou dat ons eersdaags wel erens saam sal kan kamp en nog n paar goue koues kan geniet. Baie dankie vir die pak vissies!! Sal dit more as aas probeer as ons nie vanaand alles op eet nie

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 21/02/2019 - 21:18

.................spulletjie daar by SionBergh moet nou asseblief kamp en klaarkry want dis al waaroor daar deesdae op hierdie forum gesels word !  Ek hoop nie julle wat kinders opskool het, het hulle wraggies Vrydag uit die skool gehou nie  -  ek skaam my morsdood as dit die geval is.

Baie dankie vir die ou enkele fototjie van SionBergh waarmee julle ons tuisblyers vermaak het.

Onthou soos die dame van PE gevra het, ons soek fotos van mense met name daarby en ons wil nie wag tot volgende week nie.

Geniet nou maar die eerste aand en moenie te laat gaan slaap nie.

0
Centurion

Dusty

Thu, 21/02/2019 - 21:24

Harry, dit was lekker om jou in lewende lywe te ontmoet.

Vir Obie en Millie het ek amper 10 jaar gelede by Swartruggensdam ontmoet. Dit was hoogtyd dat ons weer saam kamp.

Het nou ook vir Warren en JohnB ontmoet en ook vir JohannL. Dit begin al klaar om n lekker kamp te wees

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus