Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -14 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -15 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -16 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -16 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -16 hours ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart
Centurion

Voortrekker

Tue, 12/02/2019 - 08:36

Almal wie al bespreek het behoort vanoggend 'n bevestiging epos te ontvang het met oord reëls aangeheg.   As jy alreeds bespreek het en 'n betaling gemaak het, maar nie 'n epos ontvang het nie - laat weet asb sodat ek dit kan regstel.

Enige vrae is welkom, net nie strik vrae nie asb! smiley

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 12/02/2019 - 11:17

Nice Amper Kamper smileyyes-  dit gaan lekker wees om saam met julle te kamp by Sionbergh en om meer te wete te kom oor julle kamp besigheid!

 Amper Kamper

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 12/02/2019 - 11:33

Ek het nou met Sionbergh gesels en met ons 24 name soos hierbo tans ingesluit is daar nog 5 staanplekke oop van die 55 wat hulle het.

So mense julle sal moet wikkel as daar nog laatslapers is wat wil kom saam kamp.  Ek is bevrees teen die einde van hierdie week gaan die kamp moontlik vol bespreek wees!

As jy dus wil saam kamp vra ek dat dat jy ons laat weet en so gou as moontlik jou bespreking bevestig saam met deposito!

0
Johannesburg

WilleWillemien

Wed, 13/02/2019 - 10:58

Julle.

Dis met n swaer hart dat ek moet seg dat ek nie die volle naweek kan gaan kamp nie. Ek en Lorraine sal die Saterdag kom kuier.

Die boubedryf is dood hier rondom my en ek het 'n tydelike onderwyspos aanvaar om 'n inkomste te verdien.

My studente skryf rondom daardie naweek toetse en ek sal moet vraestelle merk.

Die graad 10 en 11's skryf gedurende die week voor die kampnaweek en die matrieks direk daarna.

Sal my lessenaar moet skoon kry voor die matriekvraestelle kom.

Jammer daaroor, maar mens se omstandighede verander vinnig.

Ons mater wat my staanplek wou deel, kan nou die hele staanplek kry.

Hy's bespreek onder Willie Viljoen.

Whatsapp my net jou naam waarnatoe ek die bespreking moet verander dan reel ek so met die oord.

Ek het klaar vir een nag betaal. As jy langer wil bly moet jy net die verskil inbetaal wanneer jy daar aankom. Ek wil nie die deposito terughe nie.

Selnommer is 0827790070.

Sien julle volgende Saterdagoggend so 10 uur se kant.

Sien uit om julle almal te ontmoet en weer te sien en ook om die klein kampwaens te besigtg.

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 13/02/2019 - 12:35

Aggenee oom Willie! smiley   Wel ten minste gaan ons jou te siene kry Saterdag yes

Jy sal maar die bespreking oordrag of verandering d.m.v kampforum moet doen aangsien die finale besprekings lys en blok bespreking deur kampforum ingestuur word.   

0
Johannesburg

WilleWillemien

Thu, 14/02/2019 - 11:52

moet consistent wees ini lewe ou Willem.

Jammer ek stel jou weer teleur.smiley

0
Heidelberg GP

StephanS

Thu, 14/02/2019 - 12:04

Ski, ek gaan definitief kom hallo se.

Ek hoop net die weer speel saam. Dit wys tussen 60 to 80% kans op reen tot Saterdag toe maar ons weet hoe vinnig dit kan verander

0

Ek hoop net die weer speel saam. Dit wys tussen 60 to 80% kans op reen tot Saterdag toe maar ons weet hoe vinnig dit kan verander

Is that NEXT week Sat?

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus