Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -18 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -18 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -22 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 day ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 day ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart
Brackenfell

HennieBo

Wed, 20/02/2019 - 06:49

Oudste gaan Vrydag op buite opvoeding kursus -  dit is vir kinder met spesiale gawes smiley

Lekker man, lekker. Wens ek kon ook op so 'n kursus gegaan hetlaugh

 

0
Port Elizabeth

Frieps

Wed, 20/02/2019 - 12:58

Julle moet almal gaan en geniet die naweek ten volle.   Hoop die weer is lekker, die visse byt, die vure brand, die vleis braai, die biere is koud.   Almal moet veilig ry.   Geniet mekaar se geselskap en lekker saam kuier met Kampforum se mense!

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 20/02/2019 - 16:50

draai kom maak so na 2 uur

Bring jou hammer saam laugh

Ons behoort so 1:30 daar aan te kom.   Gaan 11:30 haak en dan oudste 11:50 tydens 2de pouse by skool haal. 

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 20/02/2019 - 19:14

Net ter wille van eenstemmigheid, ek is so haastig, ek het sommer klaar gehaak. More net die krag ontkoppel, en die jockey lig, dan wag vir ma om haar war paint klaar te maak.

Kia
Kia slaap sommer so buite voor aan die Penta, moet mos gewoont wees aan buite slaap.

 

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 20/02/2019 - 19:16

Anton, nou wat nou, wie gaan my wa aan mekaar sit daar as jy so laat kom, Obie het glo reeds die stand spotless skoon gemaak, gras netjies met 'n sker gesny, hy het sy kant gebring.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 20/02/2019 - 22:15

Jy sal vind ons het nie reëlings soos in 'n klub nie.

Ons geniet elke oomblik soos jy dit wil doen, ons probeer darem een aand saam braai.  Laas het almal saam gebraai maar meeste het by hulle eie plek geeet.

0
Brackenfell

HennieBo

Thu, 21/02/2019 - 05:41

Ons is nie groepmense nie, maar hierdie een sou ons graag wou bywoon. Geniet dit!!!

Sarel, dit is maar dieselfde met ons. Ek kan maklik inval maar my vroutjie is maar introvert. Daarom geniet ons ook die stiller tye om te gaan kamp.

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 21/02/2019 - 06:24

Sarel, ek is self ook nie 'n groep mens nie, (inteendeel, my gehoor gestremdheid het my so te sê totaal laat "onttrek'') maar Kampforum se saamtrekke is regtig iets besonders, geen reels en nou moet almal dit of dat doen nie. Dit is soos 'n gewone kampeer naweek, enigste verskil is net, jy ken die groep deur die forum, en leer ook nuwe gesigte by te bring op die fotum.

Dit maak tog 'n groot verskil / impak op hoe jy die persoon aan die ander kant van die forum "lees".

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus