Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019. Dankie Ski vir die reëlings
Sionbergh Webwerf Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.
Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hoe om te bespreek? Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.
Stuur asseblief jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie, en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.
Kliek hier vir Bankbesonderhede: Kampforum inbetalings

| Naam | Nagte | Persone | Bespreek | |
|---|---|---|---|---|
1 |
JoJuRa (Judy) |
2 |
2 |
X |
2 |
Johan (VanHeerden) |
2 |
2 |
X |
3 |
It'lDoDat |
4 |
1 |
X |
4 |
Johann L |
3 |
2 |
X |
5 |
Ski (Nico) |
2 |
3 |
X |
6 |
Voortrekkers |
3 |
4 |
X |
7 |
Noel & Ronell |
2 |
2 |
X |
8 |
Willem Brits |
2 |
3 |
X |
9 |
Keven en Dedre |
2 |
3 |
X |
10 |
Patrys |
2 |
2 |
X |
11 |
Obie en Mille |
7 |
2 |
X |
12 |
Dusty (Stoffel) |
3 |
2 |
X |
13 |
Christokleintjie |
2 |
4 |
X |
14 |
JohnB |
2 |
2 |
X |
15 |
Franshark |
2 |
2 |
X |
16 |
Spore vir Jesus |
2 |
2 |
X |
17 |
Fransie A |
2 |
2 |
X |
18 |
Fransie B |
2 | 2 | X |
19 |
OumaElsabe |
2 |
2 |
X |
20 |
Pieter Britz |
2 |
2 |
X |
21 |
Spantou |
2 |
2 |
|
22 |
Wimpie |
4 |
2 |
X |
23 |
Amper Kamper |
2 |
2 |
X |
Goeie middig Dedre en Keven…
Goeie middig Dedre en Keven kom defenetief kamp
Hierdie saamtrek lyk of dit …
Hierdie saamtrek lyk of dit 'n groot sukses gaan wees. Ek glo almal gaan dit baie geniet. Ek soek regtig hierdie keer foto's met name by.
Gaan lekker kamp wees en my…
Gaan lekker kamp wees en my kinders kamp saam
Lekkerrrrrr
21 karavane👍👍
As daai ander 2 laatslapers bykom dan maak ons dit 23
Antie maar jy gaan uitmis op…
Antie maar jy gaan uitmis op die nuwe kampplaatjie ![]()
Ek het nou met Obie gepraat…
Ek het nou met Obie gepraat en hulle is al opgeslaan en sê dit is heerlik daar by Sionbergh! ![]()
Lekker man, sien nou so uit…
Lekker man, sien nou so uit na Donderdag👍
As liewe hexie so aanhou....
As sy aanhou om nie meer liewe hexie te wees, dan sien ek julle dag naa more....
Vroumense.......
Ek het vir julle lekker weer…
Ek het vir julle lekker weer gereel vir die naweek hoor! Julle moet lekker kamp.
Wat is die prys vir die grootste vis? Ek wil solank geluk sê aan Obie.....
Hulle gaan vroeg ogend…
Hulle gaan vroeg ogend vrydag dedre en keven se kamp wa aflaai sal pieter vra om dit sommer te ontvang en by hom te laat opslaan.
Naand almal. My mond het…
Naand almal. My mond het letterlik oopgehang toe ek Sionbergh binnery. Defnitief nou binne ons 5 top kampoorde. More begin ek ernstig hengel op soek na daai groot karp.
Jammer, ek het vergeet die hengel trofee saam te bring😢😢
WENK: Bring iets warm saam vir die aande want dit redelik koel saans. Ek praat nou van n warm baadjie en nie n brannas nie
Groete
Obie
Defnitief nou binne ons 5…
Defnitief nou binne ons 5 top kampoorde
Ek is baie bly om dit te hoor ![]()
Obie, geniet dit tot ons…
Obie, geniet dit tot ons daar opdaag. Dankie vir due raad oor die warmgoed





Doop
Ek sal ook probeer om te kom groet. As ek kom sal dit oor Saterdag wees.
Daar is n paar mense wat ek graag wil kom ontmoet en n paar wat graag weer wil sien. Hulle sal my natuurlik nie herken nie.
Ek is net bang iemand gaan my wil doop in die dam. KOES
Weet glad nie wat die weer se plan is nie, maar ou kampers kamp mos deur die weer.