Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
12 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -30 minutes ago
Betaal vir entertainment Dinokeng Camp and Leisure… Geert -2 hours ago
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -2 hours ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -3 hours ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -5 hours ago

Karavaan plywood

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on
Forums

Waar gaan soek 'n mens vir die foil plywood as jy  kas panele wil vervang?

Centurion

Voortrekker

Sat, 02/03/2019 - 17:22

Ek kan jou ongelukkig nie help nie.   Ek gaan soek maar altyd my hout by Chamberlains hier in Centurion - maar dit is seker 'n bietjie te vêr vir jou om te soek wink

Wat is "foil"  plywood? 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus