6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -40 minutes ago
Hou net die letter e in vir… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -50 minutes ago
Laaste oor die dekselse kappie Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -1 hour ago
Lower Sabie Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Kappie e se toets Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 hour ago
Laptop e..... Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -2 hours ago

Karavaan plywood

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on
Forums

Waar gaan soek 'n mens vir die foil plywood as jy  kas panele wil vervang?

Centurion

Voortrekker

Sat, 02/03/2019 - 17:22

Ek kan jou ongelukkig nie help nie.   Ek gaan soek maar altyd my hout by Chamberlains hier in Centurion - maar dit is seker 'n bietjie te vêr vir jou om te soek wink

Wat is "foil"  plywood? 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus