6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Thumbs Up Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 minutes ago
Wat ek bedoel is dit:  As… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 minutes ago
Weetie Forum Herstel en terugvoering neef Herman -19 minutes ago
Antwoord op jou vraag Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -27 minutes ago
Ek het 'n vragie....  Sal… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -11 hours ago

Godeloses

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Sit ek so op my stoep en kyk hoeveel mense draf deesdae!

Dit is skokkend om te sien hoeveel Godelose mense daar deesdae is, kyk die Groot boek se in Spreuke 28 vers 1, "Slegs die Godelose sal hardloop as niks hom jaag nie"

Nee wat ek lei 'n goeie lewe, dus hoef ek nie weg te hol of draf nie!

Port Elizabeth

Frieps

Thu, 13/07/2017 - 13:41

Ek het al vergeet wat dit is om te hol, draf kan ek ook nie meer, moet maar deesdae tevrede wees om te stap.   Solank die opdraendes nie te lank is nie.

Ag dankie, Arie, nou voel ek sommer beter oor ek nie meer kan hardloop nie.  Van nou af los ek dit met 'n geruste hart vir die Goddeloses.

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 13/07/2017 - 14:28

Dankie Arie, ek voel nou sommer baie beter oor my gedraf, of gebrek daaraan, dan hol ons liewer vir niks weg nie.

Dusty, dan is ek  "oud" want ek hol stadig, maar laat my vrou nou gap kry om te gaan sit en dink, dan hol ek vinnig toolshed toe.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus