Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -3 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -4 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -4 hours ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -5 hours ago

Waar Segster

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Gaan sien 1 van daai  Gypseys wat in die toekoms kan sien .Ek sit oorkant haar en die groot glas bal op die tafel .Sy se vir my dat ek mooit eendag kinders gaan he nie .Yeah rite se ek en terwyl ek opstaan skop my been die tafel se poot uit en die Glas bal rol van die tafel af en beland op my skoot en val my eiers plat

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus