Welkom aan al die nuwe lede

Baie welkom aan Fyko
Baie welkom aan Fyko hier op ons Kampforum.
Vertel ons so iets van jou en deel gerus met ons.
Welkom Fyko
Welkom en vertel bietjie meer van jou val in en gesels lekke saam
Welkom meltpierce
Sien jy is op lyn val in en gesels lekke saam welkom op n puik forum
omo en Henning welkom
Welkom julle kom vertel bietjie meer van julle
Welkom Henning en omo! …
Welkom Henning en omo! Hoelykit? Kom maak bietjie kennis toe! ![]()
Dankie almal vir die…
Dankie almal vir die welkomings boodskappe. Lyk na n lekker forum om lid van te wees.
Henning
Welkom nuwe lede en vertel…
Welkom nuwe lede en vertel ons van julle kamp ervarings !!
Henning, hier sal jy lekker…
Henning, hier sal jy lekker geselskap asook raad en wenke kry. Val in en gesels
Baie welkom aan al ons nuwe…
Baie welkom aan al ons nuwe lede, bly om te sien party gesêls al lekker saam.
Dankie Voorie , jou broodbak…
Dankie Voorie , jou broodbak fotoverhaal illustrasie het die oog gevang baie skerp..! ![]()
![]()
Van my kant af ook...
...welkom aan die nuwe lede.
Henning, bly om te sien daar is nog iemand van ons kontrei.
Welkom aan almal wat nuut is…
Welkom aan almal wat nuut is, hoop julle gaan lekker saam gesels.





Ek stem! Welkom nuwe lede. …
Ek stem! Welkom nuwe lede. Julle kan maar gerus 'n paar lettertjies tik net sodat ons weet julle is nie Robotte nie