Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -11 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -12 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -13 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -13 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -13 hours ago

Kampforum & CCSA Suidrand -Aasvoëlkrans Saamtrek Junie '19

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on

AVK

Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans  tydens die langnaweek  14 - 17 Junie!

Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld

Wie gaan saam?

Naam Persone Name nr
Nico 2 Nico & Mandy  
Willem Brits 3 Willem en Surette & Wijan 98
Voortrekker 4 Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan 80
Obie 2 Nico & Millie 77
Frieda 2 Frieda Cook 88
Noel 2 Noel & Ronel 76
Boonzaaier 3 Estie, Rian & WJ 87
Johan van Heerden 1 3 Johan en Cora en kleinseun 105
Johan van Heerden 2 2 Andre en Anna  107
Johan van Heerden 3 2 Jonathan en Amanda en baba 106
Softarrow 1 4 Hilda & Joe Bartizal  en gesin 93
Softarrow 2 4 Danie & Charmaine en gesin 95
It'LDoDat 1 Warren 84
Keven & Dedre 4 Keven & Dedre en vriende 81
Hakaf 4 Theo Goosen en Gesin 78
Leeu 2 Nico en vrou 82

Besoek Aasvoëlkrans se webwerf

google kaart
Centurion

Voortrekker

Tue, 14/05/2019 - 13:49

Warren, not everybody like to hang out wink

PS.   Ek het die aunties by Aasvoëlkrans gekontak en vir hulle vertel van die handsome oom en sy cute Scruffie stoepk@ker en ek het hulle van allerhande kante probeer ompraat en omkoop om die oom en sy brakkie toe te laat by die skouer skuur - maar tevergeefs!   Hulle is bekommerd oor die plaaslike diere ....

0

Middag vriende

Ek moes ok gou gaan "google", en dit lyk na 'n uitstekende plek om 'n punt te maak.

Weet net nie hoe effektief dit in die winter sal wees nie.laugh

Wessel 

0

PS.   Ek het die aunties by Aasvoëlkrans gekontak en vir hulle vertel van die handsome oom en sy cute Scruffie stoepk@ker en ek het hulle van allerhande kante probeer ompraat en omkoop om die oom en sy brakkie toe te laat by die skouer skuur - maar tevergeefs!   Hulle is bekommerd oor die plaaslike diere ....

Ag somme baai dankie Voorie Virri mooite, maar die knorrige ou hond wat ek genoem is........... ek.....

Scruffy is maar skaars 3 .....laugh

Dink ekt n lelike klip inni bos gegooi met Harmony... Aangesien dit somme amper laangaan is, dink die mama's gaan met een-oogie-oop vas- slaap.....

En n koek-roller inni hand...

0

Warren, hoe weet jy van die plek en dat dit dan so naby die kamp is ?

The Spar in Mooinooi has to be the very best Spar I've ever been to, in the whole of SA... Been there lot's of times....

Buffelspoort dam's also quite lekker... but don't go to the ATKV joint, too busy and too expensive, go to the back there is a quiet little resort there thats much more reasonable....

It's very scenc round there.... Aasvoelkrans and all. I've got a very strong suspision that the map of middle earth from the Lord of the rings was set out there and at about Aasvoelkrans would be where the fellowship led by gandalf tried to go over the mountain but where driven back by fierce weather controlled by Mordor.....

Now all  of the above is a riddle to the answer for willem...

See if you can knock it off....wink

 

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 14/05/2019 - 21:20

John, ek weet nie of my karavaan dan al reg sal wees nie,  maar sal nader aan die tyd kan besluit. Sou ek dit kan maak, bring asb vir my 'n stel van daai braaier pooitjies (staandertjies) saam.

0

More Johan...

Boe- prentjies is maar net in inleiding.............

As.... As........ Anton dalk toestemming kry vir hierdie ou knorrige hond....

Onhou my “billy-bird” by sien-dit-kan-werk?

Ek huiwer tussen n repeat (maar die keer n halwe hoender) met lekker sampione / pickle onions / klein aartapples alles met knoffle en lemon and herb specerye, saam rys wat in my thermos gedoen,

Of ......

Staaldak Stew..... Lekkkker dik Chicken & corn sop... (Dis mos winter)  afgerond met room en biltong skywe.... In my staaldak pot cooker...

So, that would be Friday night.... Somme do the roadhouse

Saterdag... Dink ek gaan so laansaan Assvoel gan voel-voel ... Saterdag aand kossies kook,

Sondag huis toe....

 

Staaldak pot contrapsie

ytutyu

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus