
Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans tydens die langnaweek 14 - 17 Junie!
Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld
Wie gaan saam?
| Naam | Persone | Name | nr |
|---|---|---|---|
| Nico | 2 | Nico & Mandy | |
| Willem Brits | 3 | Willem en Surette & Wijan | 98 |
| Voortrekker | 4 | Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan | 80 |
| Obie | 2 | Nico & Millie | 77 |
| Frieda | 2 | Frieda Cook | 88 |
| Noel | 2 | Noel & Ronel | 76 |
| Boonzaaier | 3 | Estie, Rian & WJ | 87 |
| Johan van Heerden 1 | 3 | Johan en Cora en kleinseun | 105 |
| Johan van Heerden 2 | 2 | Andre en Anna | 107 |
| Johan van Heerden 3 | 2 | Jonathan en Amanda en baba | 106 |
| Softarrow 1 | 4 | Hilda & Joe Bartizal en gesin | 93 |
| Softarrow 2 | 4 | Danie & Charmaine en gesin | 95 |
| It'LDoDat | 1 | Warren | 84 |
| Keven & Dedre | 4 | Keven & Dedre en vriende | 81 |
| Hakaf | 4 | Theo Goosen en Gesin | 78 |
| Leeu | 2 | Nico en vrou | 82 |
Lekker Boon en Estie en WJ -…
Lekker Boon en Estie en WJ - ons sien uit daarna om saam met julle te kamp!
Dit gaan Lekker wees Johan…
Dit gaan Lekker wees Johan en Cora van Heerden saam met julle vriende, kinders en kleinkinders! ![]()
Ek't by tante Google earth gaan inloer
Why you all keeping so quiet about HARMONY NATURALIST RESORT ????
Think I can have a lot of jolly good fun there......![]()
Warren, not everybody like…
Warren, not everybody like to hang out ![]()
PS. Ek het die aunties by Aasvoëlkrans gekontak en vir hulle vertel van die handsome oom en sy cute Scruffie stoepk@ker en ek het hulle van allerhande kante probeer ompraat en omkoop om die oom en sy brakkie toe te laat by die skouer skuur - maar tevergeefs! Hulle is bekommerd oor die plaaslike diere ....
Nudiste uithangplek
Middag vriende
Ek moes ok gou gaan "google", en dit lyk na 'n uitstekende plek om 'n punt te maak.
Weet net nie hoe effektief dit in die winter sal wees nie.![]()
Wessel
Dankie Anton... Verkeerde knorrige brak
PS. Ek het die aunties by Aasvoëlkrans gekontak en vir hulle vertel van die handsome oom en sy cute Scruffie stoepk@ker en ek het hulle van allerhande kante probeer ompraat en omkoop om die oom en sy brakkie toe te laat by die skouer skuur - maar tevergeefs! Hulle is bekommerd oor die plaaslike diere ....
Ag somme baai dankie Voorie Virri mooite, maar die knorrige ou hond wat ek genoem is........... ek.....
Scruffy is maar skaars 3 .....![]()
Dink ekt n lelike klip inni bos gegooi met Harmony... Aangesien dit somme amper laangaan is, dink die mama's gaan met een-oogie-oop vas- slaap.....
En n koek-roller inni hand...
Warren, hoe weet jy van die…
Warren, hoe weet jy van die plek en dat dit dan so naby die kamp is ?
Not telling......
Warren, hoe weet jy van die plek en dat dit dan so naby die kamp is ?
The Spar in Mooinooi has to be the very best Spar I've ever been to, in the whole of SA... Been there lot's of times....
Buffelspoort dam's also quite lekker... but don't go to the ATKV joint, too busy and too expensive, go to the back there is a quiet little resort there thats much more reasonable....
It's very scenc round there.... Aasvoelkrans and all. I've got a very strong suspision that the map of middle earth from the Lord of the rings was set out there and at about Aasvoelkrans would be where the fellowship led by gandalf tried to go over the mountain but where driven back by fierce weather controlled by Mordor.....
Now all of the above is a riddle to the answer for willem...
See if you can knock it off....![]()
Ek en Sanet sal daar wees! …
Ek en Sanet sal daar wees!
Lekkerrr .....
John, ek weet nie of my…
John, ek weet nie of my karavaan dan al reg sal wees nie, maar sal nader aan die tyd kan besluit. Sou ek dit kan maak, bring asb vir my 'n stel van daai braaier pooitjies (staandertjies) saam.
Johan en Anton het belowe
Myne lyk so
JOHAN L en ANTON het belowe

Maar ek dink dit gaan hier eindig....

Warren, the combo is not a…
Warren, the combo is not a bad idea, not at all😂
More Johan... Boe-…
More Johan...
Boe- prentjies is maar net in inleiding.............
As.... As........ Anton dalk toestemming kry vir hierdie ou knorrige hond....
Onhou my “billy-bird” by sien-dit-kan-werk?
Ek huiwer tussen n repeat (maar die keer n halwe hoender) met lekker sampione / pickle onions / klein aartapples alles met knoffle en lemon and herb specerye, saam rys wat in my thermos gedoen,
Of ......
Staaldak Stew..... Lekkkker dik Chicken & corn sop... (Dis mos winter) afgerond met room en biltong skywe.... In my staaldak pot cooker...
So, that would be Friday night.... Somme do the roadhouse
Saterdag... Dink ek gaan so laansaan Assvoel gan voel-voel ... Saterdag aand kossies kook,
Sondag huis toe....
Staaldak pot contrapsie





Anton, sit die Forum naam en…
Anton, sit die Forum naam en ander name ook op die lys asb.