Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -14 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -15 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -15 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -15 hours ago

Kampforum & CCSA Suidrand -Aasvoëlkrans Saamtrek Junie '19

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on

AVK

Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans  tydens die langnaweek  14 - 17 Junie!

Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld

Wie gaan saam?

Naam Persone Name nr
Nico 2 Nico & Mandy  
Willem Brits 3 Willem en Surette & Wijan 98
Voortrekker 4 Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan 80
Obie 2 Nico & Millie 77
Frieda 2 Frieda Cook 88
Noel 2 Noel & Ronel 76
Boonzaaier 3 Estie, Rian & WJ 87
Johan van Heerden 1 3 Johan en Cora en kleinseun 105
Johan van Heerden 2 2 Andre en Anna  107
Johan van Heerden 3 2 Jonathan en Amanda en baba 106
Softarrow 1 4 Hilda & Joe Bartizal  en gesin 93
Softarrow 2 4 Danie & Charmaine en gesin 95
It'LDoDat 1 Warren 84
Keven & Dedre 4 Keven & Dedre en vriende 81
Hakaf 4 Theo Goosen en Gesin 78
Leeu 2 Nico en vrou 82

Besoek Aasvoëlkrans se webwerf

google kaart
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 16/06/2019 - 17:08

Sjoe, dis darem baie mense !

Nou wat gebeur by die Chairman's tea ?  Is dit 'n vergadering want almal sit aandagtig in dieselfde rigting en luister ?

Word daar werklik net tee bedien of is daar darem iets sterkers wat aangebied word ?

Dankie vir die fotos Voorie  -  lyk vir my jy is die enigste een met 'n kamera en beskikbare data.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Sun, 16/06/2019 - 17:34

Len

Hulle verduidelik die fluitjie se verskilende kodes.

As daar gefluit word beteken dit elkekeer iets. smiley

KOES !!!

P.S.

Net n grappie. Ek self behoort aan n klub.

By ons klub drink hulle beslis nie net tee nie.

0
Oudtshoorn

neef Herman

Sun, 16/06/2019 - 18:21

Harry, is die " kodes"nog soos in die ou dae.  2 langes en een korte, is dit teetyd, 1 lange en 4 kortes, aantree met jockstrap en tekkies,1 lange en 5 kortes, is dit "short arm inspection vir die manne.devil Goeie ou dae in die vloot daai !!

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 16/06/2019 - 18:54

Daar was geen tee by die "Chairman's Tea" nie! smiley    Ere-medaljes was uitgehanding aan presteerders en boetes toegeken aan oortreeders. wink

0
Pretoria

leeu

Sun, 16/06/2019 - 19:13

Baie dankie Anton, dit was die lekkerste spitbraai ooit gewees dra asb ons dank oor aan Paul en Jurgens vir die bederf......en daar gaan die krag weer.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus