
Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans tydens die langnaweek 14 - 17 Junie!
Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld
Wie gaan saam?
| Naam | Persone | Name | nr |
|---|---|---|---|
| Nico | 2 | Nico & Mandy | |
| Willem Brits | 3 | Willem en Surette & Wijan | 98 |
| Voortrekker | 4 | Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan | 80 |
| Obie | 2 | Nico & Millie | 77 |
| Frieda | 2 | Frieda Cook | 88 |
| Noel | 2 | Noel & Ronel | 76 |
| Boonzaaier | 3 | Estie, Rian & WJ | 87 |
| Johan van Heerden 1 | 3 | Johan en Cora en kleinseun | 105 |
| Johan van Heerden 2 | 2 | Andre en Anna | 107 |
| Johan van Heerden 3 | 2 | Jonathan en Amanda en baba | 106 |
| Softarrow 1 | 4 | Hilda & Joe Bartizal en gesin | 93 |
| Softarrow 2 | 4 | Danie & Charmaine en gesin | 95 |
| It'LDoDat | 1 | Warren | 84 |
| Keven & Dedre | 4 | Keven & Dedre en vriende | 81 |
| Hakaf | 4 | Theo Goosen en Gesin | 78 |
| Leeu | 2 | Nico en vrou | 82 |
Die krag was meer stabiel,…
Die krag was meer stabiel, maar die Snappy chef het 'n kop van sy eie, ek maak alweer koffie by iemand anders se stoof. ![]()
nie na die buur plaas nie …
nie na die buur plaas nie
Warren het blykbaar daar gaan inloer gisteroggend.....
Willem vertel vir ons hoe…
Willem vertel vir ons hoe werk die EB lisensies

Die Boonzaaiers (links) en…
Die Boonzaaiers (links) en die Leeus (regs)

Great, dankie vir die fotos…
Great, dankie vir die fotos Anton, lyk of julle die koue kan vat👍
Ons het lekker gekuier en…
Ons het lekker gekuier en gebraai en netnou gaan ons nog lekker kuier by die spitbraai ![]()
Lyk of dit lekker gaan daar…
Lyk of dit lekker gaan daar by julle klomp.
Geniet dit.
Sjoe....
Sjoe, dis darem baie mense !
Nou wat gebeur by die Chairman's tea ? Is dit 'n vergadering want almal sit aandagtig in dieselfde rigting en luister ?
Word daar werklik net tee bedien of is daar darem iets sterkers wat aangebied word ?
Dankie vir die fotos Voorie - lyk vir my jy is die enigste een met 'n kamera en beskikbare data.
LenHulle verduidelik die…
Len
Hulle verduidelik die fluitjie se verskilende kodes.
As daar gefluit word beteken dit elkekeer iets. ![]()
KOES !!!
P.S.
Net n grappie. Ek self behoort aan n klub.
By ons klub drink hulle beslis nie net tee nie.
Harry, is die " kodes"nog…
Harry, is die " kodes"nog soos in die ou dae. 2 langes en een korte, is dit teetyd, 1 lange en 4 kortes, aantree met jockstrap en tekkies,1 lange en 5 kortes, is dit "short arm inspection vir die manne.
Goeie ou dae in die vloot daai !!
Daar was geen tee by die …
Daar was geen tee by die "Chairman's Tea" nie!
Ere-medaljes was uitgehanding aan presteerders en boetes toegeken aan oortreeders. ![]()
Ons het 'n BAIE lekker spit…
Ons het 'n BAIE lekker spit braai gehad as een groot groep saam! Dit was heerlik!

Baie dankie Anton, dit was…
Baie dankie Anton, dit was die lekkerste spitbraai ooit gewees dra asb ons dank oor aan Paul en Jurgens vir die bederf......en daar gaan die krag weer.














Goeiemôre Maggies maar…
Goeiemôre
Maggies maar ons het gisteraand lekker gekuier en braai om die vure