Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -6 hours ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -7 hours ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -7 hours ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -9 hours ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -9 hours ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -20 hours ago

Verjaardae

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

As mense hul geboorte datums in hul profiel invul, kan mens sien wie verjaar.

Ek sal graag so iets wou sien, wat is die algemene gevoel in die verband van forum lede, dit kan net werk as u as individu dit invul.

Anton, as die algemene gevoel positiewe reaksie uit lok, kan mens so iets beskikbaar maak?

Kleinmond

Chris Boucher

Wed, 24/07/2019 - 11:43

.... mag daar nog baie geseënde en gesonde 24 Julie's op jou wag.

0
Boesmans- riviermond

Sarel Marais

Wed, 24/07/2019 - 15:44

baie geluk met die verjaardag. Ek hoop dat jy behoorlik bederf gaan word.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 24/07/2019 - 18:28

Baie geluk.

Mag daar nog baie wees.

Hoop jy het jou dag geniet en was bederf vandag.

 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 24/07/2019 - 22:02

Dankie aan almal  met my verjaarsdag gelukwensing !  Ja ek het beslis my verjaarsdag geniet  - 'n hele klompie vriende en familie was deur die dag hier in die koue om 'n draai te kom maak.  Al my kinders en kleinkinders was vanaand hier.

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 28/07/2019 - 07:19

Baie Geluk oom Sleep Nou met jou verjaarsdag!  Ek hoop jy het 'n wonderlike dag met vele bederf saam met al jou kinders en kleinkinders en vroulief!  Geniet dit!  yessmiley

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 28/07/2019 - 07:29

Waardeur Anton ek is by werk Nitro op shutdown gaan vanaand lekke vleisie braai wink

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 29/07/2019 - 07:09

Dankie vir geluk wense ek is more af en gaan 10H00 lekke braai en n lekke rooi wyn geniet

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 29/07/2019 - 10:47

 

Al is ek laat, baie baie geluk aan Len en Shaun.   Ek hoop die verjaarsdae was baie spesiaal en ek wens graag twee spesiale mense net mooi dinge toe vir die jare vorentoe. heartheart

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus