As mense hul geboorte datums in hul profiel invul, kan mens sien wie verjaar.
Ek sal graag so iets wou sien, wat is die algemene gevoel in die verband van forum lede, dit kan net werk as u as individu dit invul.
Anton, as die algemene gevoel positiewe reaksie uit lok, kan mens so iets beskikbaar maak?
Baie Geluk oom Sleep Nou met…
Baie Geluk oom Sleep Nou met jou verjaarsdag! Ek hoop jy het 'n wonderlike dag met vele bederf saam met al jou kinders en kleinkinders en vroulief! Geniet dit! ![]()
![]()
Dankie Anton
Waardeur Anton ek is by werk Nitro op shutdown gaan vanaand lekke vleisie braai ![]()
Baid geluk Shaun, mag jy 'n…
Baid geluk Shaun, mag jy 'n baie geseeënde jaar hê, geniet daai braai saam met die familie vannaand.
Baie geluk Shawn. Mag daar…
Baie geluk Shawn. Mag daar nog baie wees.
Geniet hom en ek hoop jy word bederf vandag.
Johann / Harry
Baie dankie julle ek waardeur en lekke dag vir julle
Shaun. Baie geluk en 'n…
Shaun. Baie geluk en 'n heerlike dag vir jou. Mag jy vandag lekker bederf word
Shaun, baie geluk met jou…
Shaun, baie geluk met jou verjaarsdag, geniet die bederf.
Ek vertrou jy't 'n lekker…
Ek vertrou jy't 'n lekker verjaarsdag gehad tussen die werkery deur Shaun.
Willem en Chris
Dankie vir geluk wense ek is more af en gaan 10H00 lekke braai en n lekke rooi wyn geniet
Al is ek laat, baie baie…
Al is ek laat, baie baie geluk aan Len en Shaun. Ek hoop die verjaarsdae was baie spesiaal en ek wens graag twee spesiale mense net mooi dinge toe vir die jare vorentoe. ![]()
![]()
Dankie Freda en sterkte
Dankie Freda en sterkte daar met julle ook
Len & Annatjie 50jr saam ...
Baie geluk Len en Annatjie met julle 50 jaar huweliksherdenking vandag 👍🎊🎉


Baie geluk Len! My ouers…
Baie geluk Len!
My ouers is ook hierdie jaar 50 jr getroud.![]()
Baie geluk Johann van…
Baie geluk Johan van Heerden met jou verjaarsdag! ![]()





Len...
.... mag daar nog baie geseënde en gesonde 24 Julie's op jou wag.