Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Alternatief Oktober 2026 saam gesels Geert -41 minutes ago
Ek verskil Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -42 minutes ago
Braai rots of net.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Lava Stone.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -5 hours ago

Wat is daai nood items ?

Secunda
Submitted by Sleep nou on

Ek glo die draad sal ander soos ek ook help voorberei vir lang kamp innie bos of waar ook al waar daar nie krag of beskawing is nie, so wat is daai basiese nood items wat jy moet he om n hond uit n bos te kamp hoor van julle frown

Middag vriende

Wat van ekstra waaierbande, smeltdrade  en/of meganiese onderdele soos wiellaers?

So 'n ruk terug was daar in 'n Weg-ry 'n artikel oor wat se onderdele en gereedskap aanbeveel word om altyd byderhand te hê. Ek sal die uitgawe nommer moet gaan opsoek.

Ek het die lys goet so gekyk, en besluit met my 10 duime en kennis, kan ek eerder elstra bier inpak.

Groete 

0

Depends on where you are going, I go far from main routes so my emergency list would be different. Here is what I think is absolutely necessary for the usual trip on tar roads to a caravan park, say at the coast.

Tow cable, looped at both ends with 2 shackles

Water for radiator, stop leak & that tape for radiator hoses,

Usual assortment of tools pliers / up to 19 spanner + 6"& 12"shifting / medium hammer with handle shortened / screwdrivers

Fire extinguisher

 

0
Waar my wa staan

Arie

Thu, 06/02/2020 - 13:31

Die heel belangrikstr nood toerusting is seker maar coomen sence?

Dink wat kan gebeur en waar kan jy vinnig hulp kry, sorg dan indien jy te ver van hulp af is dat jy jou self kan help.

0
Oudtshoorn

neef Herman

Thu, 06/02/2020 - 21:16

Deesdae is n satelietfoon in die Mossienes die uitweg.  Shifting spanner en ñ stukkie draad gaan nie help as die Porche tot stilstand kom nie.  Kom ons wees eerlik. Hoeveel sal kan uitwerk sy enjin het gaan staan agv ñ verstopte diesel filter.  Dan weet waar dit is, toevallig een het, gereedskap  en die prosedure ken om te bloei. Hmmm... En die kan net so maklik gebeur as n pap wiel. Ons worry te veel, die hedendaagse rygoed breek nie, en as jy reg diens, ry jy tot n Kairo sonder probleme. So paar proppe en n kompressortjie is genoeg vir die Wildtuin.

0

Môre Neef

Ek neem jou aanbevelings, gegrond op ervaring deeglike ter harte.

Ek bespeur tog so 'n effe tong-in-die kies sarkasme  in jou kommentaar, hetsy oor 1ste wereld tegnologie, en KNP besoeke.laugh

Groete

 

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 07/02/2020 - 08:21

Hier is my lys en ja dis redelik baie Om te begin en soos baie se gebruik jou commen sense wees rustig as jy in n situasie kom ek sal n band herstel kid jumper cables graaf skerp mes hi lift jack tyre compressor mediese hulpkis flitslig met spaar battery exstra gasbottel 20liter drink water n sateliet foon vuurhoutjies en hout hoop die lys kan vir ander help as daar nog iets is julle deel met ons

0

Duct tape & long cable ties.

My list, sort of encompasses not only the vehicle, but whatever you might be towing as well, from a Ventertjie to a tripple axle galaxy, which is typically what would be off to Voetplatpark for a holiday.

Yes, technology has made us fixit okes obsolete, but there are still things we can do, when thing's do go wrong....

Hehehe Fortunately it was Ford's that got fixed with a wire coat-hangers & a pliers.... BUT, I once got out of the Landy at dog training to open a sliding gate to get into the grounds and Scruffy just happened to hit the door knob on the driver's side which locked all the doors. I had switched off but left the key in the ignition...blushangry

I got the door open with a piece of wire bent with a pliers..... So there.... Perhaps a bit of wire & a pliers for the "porsch" ?????? laugh

 

0

Middag Shaun [Sleep nou]

Soos gister genome, WEGRY het in 2015 'n spesiale uitgawe aangebied;

Vat die pad: 38 4x4 reise

Dit bespreek breedvoerig  38 roetes van sagte paaie vir Hiluxe , tot harde paaie vir Land cruisers , wat om te pak, waar om te ry tot negosie afmerklys.

Ek is seker jy sal die uitgawe by hulle kan bestel. Ek klou aan myne, dit is rerig iets om byderhand te hê.

Die tydskrif maak dat mens net soos beesmis, net in die pad wil val.

Groete

0
Oudtshoorn

neef Herman

Fri, 07/02/2020 - 17:53

Wessel, nie sarkasties bedoel nie, maar kan seker so lyk. Neef is handig met spanners, en kan n ou tipe enjin sonder elektronika fix. Deesdae se rygoed, kan jy n eenvoudig niks waarneem tensy dit n ooglopende fout soos gebreekte waaierband of gebarste pyp is nie, en selfs die is n moelike taak om te vervang. Daai waaierbande loop om n dosyn pulleys en tensioners wat grieks is om uit te werk.

Het al n paar keer vertel van Disco 3 wat ek gehad het, nuut gekoop op 45k kilos in limp gegaan het. Niks wat ek kon doen behalwe om 300km vêr teen 40km/h te ry tot by agent wat toe vertel nadat dit aan n rekenaar gekoppel is, dat die turbo se boost druk effe laag is. Ons gaan die turbo vervang, het so paar dae nodig want ons moet die bakwerk van onderstel afhaal om by dit uit te kom. Nou vra ek met trane in my oge, wat gaan n sak vol spanners en cable ties my help om uit limp mode te kom. Weet van n ander ene waar die lug suspensie in die middel van die Kalahari teen n duin platgeval het. Hulle het gelukkig ñ satfoon gehad, en is twee dae later opgelaai. Highlift jack het op die dak gebly, kon nie help nie.

Na die Disco storie het ek n  L Cruiser 76 aangeskaf,  dit is seker een van die min voertuie wat nog basies is. Ek ry saam as ons regtig wyd gaan; Brandstof filter, sekerings, en weet waar die main fuse sit. Volledige band herstel boks, proppe,  gaiters, tube vir tubeless band,  goeie kompressor, tyre levers  en deedae n battery domkrag. Bande is vir my n gegewe op n trip. As dakrak op is,  ekstra spaarwiel. Voertuig het dubbel batterye in, maar n stel jumper leads. So bietjie duct tape, insulation tape, die werk maar so tussen die kampgoed ook. En dan n goeie stel recovery gear, om mee te sleep, of gesleep te word.

Die wêreld is deesdae so klein, en die kans dat mens  gestrand gaan raak, en van ontbering gaan omkom maar skaars.

0

Môre Shaun

As jy nie regkom met die tydskrif nie, gee jou epos hier. Ek sal dan die bladsye inskandeer en vir jou epos.

 

Groete

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 30/07/2020 - 13:03

Ek ook met almal se raad en nice paklys wat Wessel gestuur het deurgewerk asook met ouens gesels wat lank op toer is in Angola , Namibia alles soos julle genome het is belangrik maar sou jy gestrand wees vir n tydperk is drink water belangrik maar ja exstra water is ook exstra gewig so beplaning speel groot rol 

0
Worcester

Wildehont

Fri, 31/07/2020 - 13:39

onder die spaarwiel weggesteek

Ek praat nou die dag met ‘n kampeervriend toe ons hoor Montagu karavaanpark is oop. Ons het beide nog genoeg drinkgoed, maar ek vra hom toe hoe maak mens as jy wel gaan kampeer aangesien jy nie drank mag vervoer nie. Hy sê toe jy gooi dit in die kinders se waterbottels of steek dit by die spaarwiel weg. Lyk my sommiges van ons doen dit al lankal...

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus