Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -17 minutes ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -21 minutes ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -22 minutes ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -38 minutes ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -40 minutes ago
Smaak my ... Forum Herstel en terugvoering Chris Boucher -41 minutes ago

Raai die Kamp Plek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 24/08/2017 - 19:18

Julle was naby.

Urquhart Karavaan Park in Graaff-Reinet

Die ander foto het ek gesê is naby die plek, "Valley of Desolation", Vallei van Verlatenheid.

Image result for valley of desolation south africa  u

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 26/08/2017 - 07:32

Ons paar keer daar gestaan met Marlize se hokkie en netbal in Witrivier dis BenMarie oord

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 26/08/2017 - 09:07

Sleepnou is reg, dit is BenMarie in Witrivier.  'n Lieflike oornag parkie met 'n paar kampeer-staanplekke, elk met 'n eie privaat badkamer en kombuisie, uitstekende sekuriteit en dierbare eienaars wat dit bestuur.  Hulle verhuur ook 'n klompie kamers vir die wat nie kamp nie en bedien etes op versoek.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 26/08/2017 - 12:23

Verkeerd Willem  -  ek hou nog 'n bietjie vas om te kyk of hier iemand is wat weet.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 26/08/2017 - 14:50

Terwyl daar nog gewonder word oor my grond-kampeerterrein hierbo, hier is nog 'n vraag : wie weet waar is dit :-

.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus