Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -14 minutes ago
Auchterlonie Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -23 minutes ago
Molle Oktober 2026 saam gesels neef Herman -33 minutes ago
Knoffel Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Rona Rock View Lodge Nelspruit Johann L -1 hour ago
Knoffel Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago

Verjaardae

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

As mense hul geboorte datums in hul profiel invul, kan mens sien wie verjaar.

Ek sal graag so iets wou sien, wat is die algemene gevoel in die verband van forum lede, dit kan net werk as u as individu dit invul.

Anton, as die algemene gevoel positiewe reaksie uit lok, kan mens so iets beskikbaar maak?

Vereeniging

Harry Du Randt

Thu, 22/08/2019 - 06:29

Baie geluk Obie, mag daar nog baie wees.

Geniet die dag en ek hoop die visse byt net aan jou hoek.

Gaan groot

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 03/09/2019 - 08:56

Willem julle baie geluk met Wijan se 10 jaar verjaarsdag weet julle gaan hom bederf

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 03/09/2019 - 13:30

Baie geluk Willem dat jy 10jr kon uithou met Wijan smiley  Die laaities kan 'n mens lekker besig hou en toets ook.  Baie geluk Wijan yes

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 03/07/2020 - 10:54

Baie geluk met die verjaarsdag. Mag daar nog baie wees en geniet julle dag. Hoop julle word bederf vandag.

Frik Pretoruis

En

Johann Lock

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 03/07/2020 - 11:59

Baie geluk Johann en Frik met julle verjaarsdae, geniet die bederf voluit.  

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus