Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -27 minutes ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -55 minutes ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -1 hour ago
Angola Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
Die 'probeer' werd Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -1 hour ago
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago

Uitsig Agri

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Kom ek vanoggend te wete van die plek. Dit is daar in Koster omgewing, lyk na 'n wild-jagplaas. Volgens die foto lyk dit na 'n plek wat ek van sal hou, al het die staanplekke nie elektrisiteit nie. 

Dalk moet ek volgende winter bietjie soheentoe gaan, en dan gaan mampoer proe in Groot Marico omgewing. 

2
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus