Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
5 Maande Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -1 hour ago
Vordering! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Nooit! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Laaste foto ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Kom ek traai nog Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Geert ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Raai die Kamp Plek

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

.

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sat, 01/08/2020 - 13:20

..... ek het nie 'n "cookin' clue" nie. Behalwe vir Bass Lake, Almega, Koppisol en Kaia Manzi, was ek nog nooit by ander Gauteng-oorde nie. En dit lyk nie na een van die genoemdes nie. Jy moet dalk 'n bietjie meer leidrade gee t.o.v. 'n oord as dit blyk dat mense nie deelneem nie (want waarskynlik ken hulle glad nie die plek nie).

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sat, 01/08/2020 - 13:24

Met my deelname op CPC-forum se soortgelyke draad, verskaf ek maar die naam na maksimum 24 uur na plasing. En ek hou ook daarvan om dan meer inligting van belang oor die betrokke oord te verskaf vir diegene wat glad nie die oord ken nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus