Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Angola Oktober 2026 saam gesels neef Herman -11 minutes ago
Die 'probeer' werd Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -43 minutes ago
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Fred Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Geniet die laaste luilekker.... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Ek sien hierdie ertjiesop… Ertjie Sop! - Hester Kruis Voortrekker -1 hour ago

Raai die Kamp Plek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

.

Kleinmond

Chris Boucher

Sat, 01/08/2020 - 13:20

..... ek het nie 'n "cookin' clue" nie. Behalwe vir Bass Lake, Almega, Koppisol en Kaia Manzi, was ek nog nooit by ander Gauteng-oorde nie. En dit lyk nie na een van die genoemdes nie. Jy moet dalk 'n bietjie meer leidrade gee t.o.v. 'n oord as dit blyk dat mense nie deelneem nie (want waarskynlik ken hulle glad nie die plek nie).

0
Kleinmond

Chris Boucher

Sat, 01/08/2020 - 13:24

Met my deelname op CPC-forum se soortgelyke draad, verskaf ek maar die naam na maksimum 24 uur na plasing. En ek hou ook daarvan om dan meer inligting van belang oor die betrokke oord te verskaf vir diegene wat glad nie die oord ken nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus