Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
soos Heinz Konsalik se boek.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -34 minutes ago
Onrus sal my altyd laat… Onrus woonwapark Voortrekker -53 minutes ago
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -12 hours ago
Ablusie blok Onrus woonwapark Goeie Hout -12 hours ago
Personeel ingesteldheid.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -13 hours ago
Slep Onrus woonwapark Goeie Hout -13 hours ago

Raai die Kamp Plek

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

.

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sat, 01/08/2020 - 13:20

..... ek het nie 'n "cookin' clue" nie. Behalwe vir Bass Lake, Almega, Koppisol en Kaia Manzi, was ek nog nooit by ander Gauteng-oorde nie. En dit lyk nie na een van die genoemdes nie. Jy moet dalk 'n bietjie meer leidrade gee t.o.v. 'n oord as dit blyk dat mense nie deelneem nie (want waarskynlik ken hulle glad nie die plek nie).

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sat, 01/08/2020 - 13:24

Met my deelname op CPC-forum se soortgelyke draad, verskaf ek maar die naam na maksimum 24 uur na plasing. En ek hou ook daarvan om dan meer inligting van belang oor die betrokke oord te verskaf vir diegene wat glad nie die oord ken nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus