Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hi Rona, ek het vir jou… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -19 minutes ago
Rona Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
daai mannetjies.... Rock View Lodge Nelspruit Wessel Strydom -1 hour ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Ja....die kaal mannetjies Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -1 hour ago
Johann Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago

Julie 2021 koffie en groet

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

' n Lekker Julie maand vir almal

Vaalpark

Johann L

Tue, 13/07/2021 - 16:00

Jan so hartseer soos dit is, so waar is dit.

Dit is hartseer en mense is besig om woedend te word want daar is geen einde aan die die wanorde nie. 

 

Het al my respek vir Ramaposa verloor want niks word gedoen om ons te beskerm nie. 

 Ek sien daar is mense wat sê "julle neuk ons besighede op, ons brand julle kayas" 

Hier by ons is dit nou stil, maar Johannesburg en KZN, daar by julle, gaan dit rof.angry

 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 14/07/2021 - 09:49

Pragtige agterplaas Herma, baie dankie vir die mooi foto.

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 14/07/2021 - 09:59

Herman, Dit lyk mooi maar koud ❄

Jan, ek voel ook al so, al is dit rustig hier by ons.

Julle moet die koue ❄ dag geniet.

0
Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Thu, 15/07/2021 - 09:59

Ek het regtig gedink die koue sou al gedraai het volgens die weer diens op die selfoon, maar magtig dit is maar parmantige weer wat ons hier het, kaggel brand dik stukke hout hier by my weer n keer, nie dat ek kla nie.

Lekker dag vir almal en bly warm

0
Centurion

Dusty

Thu, 15/07/2021 - 10:09

Goeie môre almal.

Hier by ons ook baie koud vanoggend. Ons is nou basies in die middel van die winter.

Lekker dag vir elkeen en bly maar warm. 

0
Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Fri, 16/07/2021 - 05:59

Goeie more Kampeerders

Geseende en lekker naweek vir almal, bly warm en vir die wat kamp, geniet dit en plaas daai fotos asb, maak ons maar jaloers asb.

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 18/07/2021 - 10:34

En ons sit sonder krag, 132kv trip, Bellom Parktown.

Affecting: Capital Park, Mayville, Pta North, Wolmer.

Julle moet die dag geniet.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus