' n Lekker Julie maand vir almal
Goeie môre. Mag elkeen 'n…
Goeie môre.
Mag elkeen 'n lekker rustige Woensdag geniet.
Goeiemôre Stoffel en almal. …
Goeiemôre Stoffel en almal. Sterkte vir die dag!
Sonnetjie uit, mooi dag vir…
Sonnetjie uit, mooi dag vir almal.

Ons agterplaas vanoggend.
👋 Môre sê Kampforum
Herman, Dit lyk mooi maar koud ❄
Jan, ek voel ook al so, al is dit rustig hier by ons.
Julle moet die koue ❄ dag geniet.
Ek het regtig gedink die…
Ek het regtig gedink die koue sou al gedraai het volgens die weer diens op die selfoon, maar magtig dit is maar parmantige weer wat ons hier het, kaggel brand dik stukke hout hier by my weer n keer, nie dat ek kla nie.
Lekker dag vir almal en bly warm
Goeie môre almal. Hier by…
Goeie môre almal.
Hier by ons ook baie koud vanoggend. Ons is nou basies in die middel van die winter.
Lekker dag vir elkeen en bly maar warm.
Goeie more Kampeerders …
Goeie more Kampeerders
Geseende en lekker naweek vir almal, bly warm en vir die wat kamp, geniet dit en plaas daai fotos asb, maak ons maar jaloers asb.
Goeiemôre Josef en almal wat…
Goeiemôre Josef en almal wat nog hier gaan inloer.
Goeie middag almal. Ek kry…
Goeie middag almal.
Ek kry nou eers kans om hier in te loer.
Lekker dag vir elkeen vir die res van die dag
Goeie more almal. Lekkerrrr…
Goeie more almal.
Lekkerrrr koue dag vir almal,
Geseende dag verder.
Goeiemôre almal. 'n…
Goeiemôre almal. 'n Heerlike winter Hoëveld Saterdag hier by ons. ![]()
Goeie môre almal. Mag…
Goeie môre almal.
Mag elkeen 'n rustige Sondag geniet.
👋 Môre sê Kampforum
En ons sit sonder krag, 132kv trip, Bellom Parktown.
Affecting: Capital Park, Mayville, Pta North, Wolmer.
Julle moet die dag geniet.
Willem ek hoop jull krag is…
Willem ek hoop jull krag is teen hierdie tyd terug.





Jan so hartseer soos dit is,…
Jan so hartseer soos dit is, so waar is dit.
Ek sien daar is mense wat sê "julle neuk ons besighede op, ons brand julle kayas"
Hier by ons is dit nou stil, maar Johannesburg en KZN, daar by julle, gaan dit rof.