' n Lekker Julie maand vir almal
vanaf Groenbossies PE
Neels, my Ford is net m@er swaar op petrol.
Goeiemôre almal! Julle moet…
Goeiemôre almal! Julle moet die koue naweek geniet!
-2 grade nou hier in Makapanstad
More julle petrol dorp -10
By werk 06H45 -10 lekke koud tyd vir n koffie gaan groot en geniet jou dag vrede
Goeiemore hier vanaf Groenbossies uit die Baai
Hier reen dit nog sonder ophou die eende se dam gaan nou enige tyd begin om oor te loop en ons is vasgekeer in huis net poele water waar jy kyk
6grade hier by ons
👋 Môre sê Kampforum
Ek kry baie koud dié jaar. ❄
Geniet jou koue dag.
Goeie more Kampeerders, …
Goeie more Kampeerders,
Lekker naweek vir julle en geniet hom te volle voor n vuur of kaggel of onder die kombers, vanoggend -4 gemeet hier in Vaalwater.
👋 Môre sê Kampforum
👋
Julle moet die Sondag geniet en hoop vannaand kry ons goeie nuus.
Goeiemôre almal. Flippen -…
Goeiemôre almal.
Flippen - 2 grade hier by ons. ![]()
👋 Môre sê Kampforum
Hier is dit ook koud, gelukkig kan ons nou iets soos OBS gaan kry.
Geniet die koue Maandag.
👋 Môre sê Kampforum
Die Spar hier by ons het laasnag afgebrand. https://m.facebook.com/s…
So 22:06 op ons nood groep boodskap van iemand wat vra vir die brandweer want Spar brand.
Geniet julle dag verder.
Dassie ...
Baie welkom terug op die Kampforum Willem, geniet die lekker saam gesels hier. 👏👍🥂
Ek is bly om te sien van die…
Ek is bly om te sien van die vergete lede ok teken soms in, wonder net hoekom gesels hulle nie saam nie ?
lein
neef Herman
Servaas
HennieBo
Wildehont
Chris Boucher
Mona
Len Loader
Voortrekker
wessels
FerdiB
Willem Brits
wonder net hoekom gesels hulle nie saam nie ?
wonder net hoekom gesels hulle nie saam nie ?
Julle kom mooi reg en het nie "vergete lede" se hulp nodig nie.
"vergete lede" se hulp ...
Ons het dit juis nodig, die klomp wat gereeld gesels weet al wat die volgende o gaan sê.
Klein Kariba staanplek foto
Dagsê almal
Ja ek loer darem so af en toe in Willem, maar het nie altyd tyd om te gesels nie. Van dag soek ek 'n bietjie hulp. Is een van die lede nie moontlik op Klein Kariba nie. Ek soek 'n foto van staanplek 4. Ek kan nie onthou hoe lyk die staanplek nie, en ek is Desember geboek daarop. Dis al wat ek kon kry. Ek verbeel my dis 'n redelike skuins staanplek. As iemand per ongeluk daar is, of binnekort daar gaan wees, neem asb vir my 'n foto.
Groete
FerdiB >>>>CardiB
Is oom n aanhanger van CardiB se musiek, dit is biejie rof vir my maar elkeen het sy eie smaak.





vanaf Groenbossies PE
Dankie Willem ek glo daar sal iemand my kan help volgende week